Verified Reviews
Eastern Cape
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Eastern Cape
Rated 4.4 out of 5 based on 10323 reviews.
"'n Baie mooi, geskiedkundige dorp, maar loop deur onder verwaarlosing en swak munisipale bestuur. Hartseer om die 6de oudste dorp in die land so te sien. Suid-Afrika het groot probleme. Wens ek kon meer positief wees."
Gqeberha (Port Elizabeth), Eastern Cape
9 on La Roche Drive"A place to be and it's an entire vibe."
"Te besig in Desembermaand, maar die moeite werd vir besienswaardighede. Pragtige natuur. Neptunes Cove ook aanbeveelbaar."
"Strate in die dorp in 'n slegte toestand, maar heeltemaal bruikbaar met 'n gewone motor."
Makhanda (Grahamstown), Eastern Cape
Belvedere Cottage"The potholes and surrounding roads are a nightmare, especially when it rains. The general layout of the town is a bit confusing and some of the streets are really dirty and unkempt. The town has a lot of potential, but a lot of work needs to be done."
"Area is meer veilig as ander plekke in Port Elizabeth. Baie geriewe vir families."
"Ons is baie lief vir Oos-Londen. Hier gebore en grootgeword. Dit is baie jammer dat seker dele van die stad agteruitgegaan het."
"Ongelukkig was dorp effe chaoties op 16 Des. Swak/geen verkeersbeheer. Strate in swak toestand en dorp/geboue verwaarloos wat nie 'n goeie beeld skep nie. Glo nie veel wat toeriste lok en langer laat vertoef nie. Is bloot 'n deurgangsroete."
"Voorwaar 'n juweeldorpie wat besoekers gerus na toe kan afdraai en gaan kuier. Ons het 'n ekstra dag daar spandeer en dit was die moeite werd. Ons wense vir Nieu Bethesda is dat hulle al hoe meer besoekers sal kry wat hulle dorpie geniet. Dis pragtig, rustig, skoon met vriendelike mense."
"Didn't really have time to wander around, however it is not a travel destination more of a farming community."
"Lots of nice beachfront and rivers. Very green. Wonderful friendly and social people."
"Indien die krag af is, is daar nie water nie. Sou lekker gewees het indien daar 'n restaurant was wat aandete kon bedien."
"Port St Johns is not what it can be, because the location is beautiful but not many restaurants to find. Just a few. The lodge was not anticipating load-shedding on check-out, because then you cannot pay by card which is not really good I think."