Verified Reviews
Eastern Cape
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Eastern Cape
Rated 4.4 out of 5 based on 10323 reviews.
"Kei Mouth a nice little town and the people were very friendly. Really had no problems. Beautiful beach. "
"Fantastiese, beeldskone dorp, met vriendelike mense. Sal beslis volgende keer meer tyd daar spandeer."
"Dit is my eerste keer in Oos-Londen, ek het nog altyd Oos-Londen op my bucket list gehad, ek is bly ek het die regte keuse gemaak om in Gonubie te bly en die gastehuis was ook die regte keuse. Die ander gedeelte van Oos-Londen is skokkend om te sien. Ek sal enige tyd weer na Gonubie terugkeer. Jy voel net veilig in die Gonubie-area."
"3/5 al rede hiervoor is die slegte paaie in die dorp, vol slaggate, maar aan die ander kant help dit ook die dorp dat besoekers moet stadig ry om als te kan sien en waardeer."
Makhanda (Grahamstown), Eastern Cape
Garden Flat on Southey"Grahamstad met al sy geskiedenis is 'n besoek werd. As jy 'n wegbreek soek van 'n gejaagde lewe kan jy gerus in Grahamstad gaan rondkuier."
"Surfers paradise with all the feels of a long remembered childhood holiday. "
"Vir ons was alles perfek, want dit is buite seisoen. Ek dink in seisoen sal dit baie besig wees."
Gqeberha (Port Elizabeth), Eastern Cape
Paxton Luxury Apartments"As iemand die wind bietjie kan beheer sal dit lekker wees."