Verified Reviews
Eastern Cape
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Eastern Cape
Rated 4.4 out of 5 based on 10323 reviews.
"Sien my sterre. Al wat die moeite werd is om te besoek was die Valley of Desolation."
"Sleepy town in the middle of nowhere. If there was no Skyrun and war trail run I wouldn't know that town exists."
"Vriendelike gemeenskap. Almal doen hul deel om dit 'n mooi en skoon bestemming te maak. Ons het dit vreeslik geniet. Restaurante is fantasties. Hoofstrand se geriewe is skoon en veilig."
"Nie veel tyd in Kenton self spandeer nie, maar dit lyk na 'n interessante dorpie."
"Graaff-Reinet is verreweg die mooiste dorp in die Oos-Kaap. Ek geniet dit baie om soontoe te gaan. Ek sou daar bly as ek kon."
"Die dorp is net groot genoeg. Nie te klein dat jy nie iets sal vind tydens jou kuier nie. Daar is baie plekkies te besoek indien jy sou wou."
Gqeberha (Port Elizabeth), Eastern Cape
Abeach Cottage"Summerstrand is buite besige sakesentrum en ideaal geleë vir alleen reisigers. Die tekort aan goeie restaurante was opmerklik - ek gaan gereeld Gqeberha toe en was verstom oor hoe die stad agteruitgaan en die toename van ongewenste kreature op die strandfront, in parkeerarea's by restaurante en rondslinger in strate. Vir 'n vroulike alleenreisiger is dit ontstellend aangesien ek te bang was om my motor in parkeerarea regoor Broadwalk te parkeer, uit te klim en by Big Blue Water Restaurant (my gunsteling al die jare) te gaan eet. Het wel oulike restaurant, Charlie Summer, in ander sentrum naby fasiliteit gekry wat heerlike kos voorgesit het."
"Mens kan sien die dorp is onder druk van sosiale probleme. Maar bly 'n geskiedkundige bakermat. Huise mooi gerestoureer. Sal waarskynlik behoue bly."
Gqeberha (Port Elizabeth), Eastern Cape
Summerstrand-Stay Luxury Apartment"Parking is quite limited."