Verified Reviews
Eastern Free State Highlands
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Eastern Free State Highlands
Rated 4.6 out of 5 based on 4812 reviews.
Clarens, Eastern Free State Highlands
Jovali"As Clarens te besig word, geniet ons die staproetes by Golden Gate baie en dis net 20 km vanaf Clarens. "
Clarens, Eastern Free State Highlands
164 Church"In hele Clarens net één rolstoelparkering met trappe, geen ramp. Voertuie stop reg voor die opritte na sypaadjies agv die feit dat nêrens iets gemerk is nie. Baie plekke ontoeganklik en geen rolstoeltoilet enigsins beskikbaar nie. Die gemeenskap is vriendelik en opregte mense."
Clarens, Eastern Free State Highlands
V'Kansi Khaya"Dorpie waar tyd stil staan en jy weer vrede ervaar!"
Clarens, Eastern Free State Highlands
V'Kansi Khaya"Enige iemand van jonk tot oud kan in Clarens kom rus. Pragtige staproetes en asemrowende uitsigte om te geniet. Clarens is een van ons gunsteling wegbreke. "
Clarens, Eastern Free State Highlands
Clarens Cottage 2"Net jammer al die winkels maak so vroeg toe."
Clarens, Eastern Free State Highlands
San Rock Guest House"Dit is 'n baie mooi dorp met 'n groot verskeidenheid keuses van restaurante, koffiewinkels en geskenkwinkels. Die dorp kan baie besig raak oor 'n naweek, maar daar is baie buiteligaktiwiteite om 'n mens besig te hou en jy sal nooit sukkel om plek te kry by 'n restaurant nie."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Thaba Lapeng Mountain Escape"Beslis nommer 1 op my lys van gunstelling vakansiedorpies."
Fouriesburg, Eastern Free State Highlands
Die Ou Pastorie"Oulike en mooi dorpie! Perfek vir n stil wegbreek."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Jack's Pad"Sou graag meer dinge wou doen maar omdat ons as gesin met 'n 1jaar oue baba daar was, was alles maar beperk. Sal heerlik wees as daar meer dinge te doen is vir mense soos in ons geval. "
Clarens, Eastern Free State Highlands
Old Mill Drift Guest Farm"Dis waarlik die Vrystaat se juweel. Dis enige toeris se droombestemming!"
Clarens, Eastern Free State Highlands
Twogether"Golden Gate National Reserve is certainly worth a visit for the lovely scenery."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Clarens Valley Lodge"Clarens is die perfekte naweekwegbreek. Het heerlik gekuier met goeie kos en drinkgoed. Clementines het die beste "pork belly" en heerlike "gin on tap". The Posthouse kry die vriendelikste diens-toekennning, want selfs my klein hondjie was behoorlik op die hande gedra. Ons sal meer gereeld moet kom kuier."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Jovali"Very pretty and quaint. Ideal for outdoor activities such as cycling, hiking, etc. "
Clarens, Eastern Free State Highlands
V'Kansi Khaya"If you are looking for a relaxing weekend or a place to explore our beautiful countryside then Clarens is the place to visit. Beautiful local shops and many restaurants."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Forever Clarens"Dit is verseker 'n toeriste mekka vir almal wat van stilte en buitelewe hou. Daar is verseker ook genoeg vir die wat graag in snuisterye winkels wil ronddrentel. Lekker koffie en kos oral te vind. Dan is Golden Gate net hanetreetjie daarvandaan en toegang tot baie aktiwiteite."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Paddocks 6"Oulike dorpie om te besoek vir jonk en oud, met beeldskone natuur. "
Rosendal, Eastern Free State Highlands
Gaffie's"Dis jammer dat van die aantreklikhede soos die Rosa Restaurant en die Teater nie meer in gebruik is nie. As jy bietjie rus en vrede vir jou siel soek is Rosendal die plek om te wees. Die pad vanaf Senekal na Rosendal is nie baie goed nie."
Fouriesburg, Eastern Free State Highlands
Affi Lande Boetiek Guest Farm & wedding venue"Ons kan beslis Die Plaasstoep aanbeveel vir enige etes. Die kos is heerlik!"
Fouriesburg, Eastern Free State Highlands
Mama Fourie's Guest Cottages"Such lovely people stay in Fouriesberg."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Clarens Lakeview Cottage"Ons het ervaar dat die kelners en kelnerinne se kliëntediens swak is en hulle vat lank om by mens uit te kom. Hele paar eetplekke wat sal moet werk daaraan."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Siesta On Main"Die dorpie bly 'n toeriste-juweel: pragtige omgewing, interessante toeristebedrywe in die dorp self, sonder om sy plattelandse karakter in te boet."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Mooigezicht"Clarens is uitstekende rus plek uit die gejaag van die stad."