Verified Reviews
Eastern Free State Highlands
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Eastern Free State Highlands
Rated 4.6 out of 5 based on 4812 reviews.
Fouriesburg, Eastern Free State Highlands
Emden Bass"Ons was net daar vir Mighty Men Maluti, maar was geskok om te sien daar is nie 'n ketting winkel soos 'n Spar of iets en ook nie 'n wegneemeetplek soos KFC, alhoewel ons besef dis 'n klein plaasdorp so meer verwag. "
Clarens, Eastern Free State Highlands
Gentle Presence Cottages"Clarens is sekerlik een van die mooiste dorpies in die land en die inwoners is ingestel om dit aangenaam te maak vir besoekers. Die wye omgewing het baie om te bied - van Golden Gate tot omliggende dorpe."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Greystone Upon Clarens"Clarens is 'n baie mooi en geskiedkundige ou dorpie. Sal graag op my tyd deur die winkels en strate wil loop, as dit nie so 'n besige tyd van die jaar is nie. Pragtige dorp."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Willow Villas"Visitors need clearer information on which days restaurants are closed."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Dynasty Red Mountain Ranch"Uitstekend!! Sal altyd weer terug gaan. 'n Gemeenskap sonder bedelaars, karwassers en karwagte. Dit is 'n skoon dorpie en ons het dit baie waardeer."
Clarens, Eastern Free State Highlands
V'Kansi Khaya"Clarens is pragtig en het baie interessante winkeltjies en eetplekke om te besoek. "
Clarens, Eastern Free State Highlands
Sir Henry's Guest House - Clarens"Pragtige rustige dorpie. Paaie met potholes baie gevaarlik tussen Reitz en Fouriesburg. Om daardie rede sal ek nie Clarens gou weer besoek nie. "
Clarens, Eastern Free State Highlands
Somebody's Cottage"Baie mooi plek. Rustig, mense is baie vriendelik. Baie om te doen. Quad bike toer was die beste deur CXtreme. Oulike winkels en lekker restaurante. Perfekte plek om weg te kom van die besige stadslewe. "
Fouriesburg, Eastern Free State Highlands
Lesoba Guest Farm"The Eastern Free State is a beautiful part of the world with gorgeous mountain views. I live in the Northern Drakensberg and so am spoilt with mountain views, but these were incredible!"
Clarens, Eastern Free State Highlands
Woodlands Retreat"Vriendelike mense met uitstekende restaurante. Vito's en veral Clementine's kan sterk aanbeveel word."
Ballyduff Small Holdings, Eastern Free State Highlands
Chara Farm Stay"Great stop over on way to coast. Lovely to be able to go for a walk in the countryside."
Fouriesburg, Eastern Free State Highlands
Uitzicht Private Game Reserve and Lodge"Die Op-die-stoep restaurant was baie oulik en kon steeds kos bedien al het hul beurtkrag gehad. "
Clarens, Eastern Free State Highlands
Cloud Shadow Cottages"Elke keer is daar iets meer. Dorp groei stelselmatig."
Clarens, Eastern Free State Highlands
No 2 The Mews"Ek lief Clarens. Ons was seker nou al die 6de keer terug."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Market Street 335"Clarens is 'n ware juweeldorpie in ons pragtige SA. Iets vir elke persoon om te geniet vanaf oud na jonk."
Fouriesburg, Eastern Free State Highlands
Blackwoods Farm Cottage"Meiringskloof Natuurreservaat in Fouriesburg is absoluut pragtig en beskik oor die heerlikste staproetes. Dit is beslis 'n besoek werd. "
Fouriesburg, Eastern Free State Highlands
Fouriesburg Country Inn"Ontsettende mooi ligging hoewel daar nie baie is in die vorm van aktiwiteite nie. Naby genoeg aan Clarens en Golden Gate om verskeie aktiwiteite te geniet. "
Clarens, Eastern Free State Highlands
Le Roux Cottage"Heerlike restaurante, winkels, kunsgalerye, deli's en atmosfeer."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Stonehaven Clarens"Die mooiste dorpie, en die lekkerste kos by restaurante."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Villa Vista Bonita 63"Clarens is waarlik 'n onvergeetlike en onbeskryflike dorpie, mens moet self dit beleef, woorde kan nie die wonderlike plek beskryf nie!"