Verified Reviews
Ermelo
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Ermelo
Rated 3.4 out of 5 based on 104 reviews.
"Baie mooi plekkies in die area. Alhoewel ons net een aandjie oorgebly het, sal ek graag weer wil kom kuier."
"Die dorp lyk nog heel goed, jammer dat die inwoners so moet sukkel met water en elektrisiteit."
"Baie netjiese dorp. Ons het die heerlikste skaaptjops by Allan's Slaghuis gekoop."
"Ek neem aan dit hang af waarom jy Ermelo toe wil gaan. Ons het dit bloot vir oornag nodig gehad, en daarvoor was dit puik. Ons het na ons aankoms 'n endjie gaan stap en die herfskleure was pragtig!"
"It is a hub of connecting roads in all directions so for a sleepover en route it is ideal. Ermelo needs to step up direction boards in and out of the town. Coming from KZN on the (South) on the N11- we took a wrong turn and ended up at a dump site! The unusual board for a first timer is confusing!"
"Mooi bome in sommige strate. Straatname is nie oral sigbaar nie en die sakekern lyk oud."
"Dit is 'n pragtige dorp. Waar ons gegaan het, was die diens baie vriendelik. "