Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 28270 reviews.
Agulhas, Escape From Cape Town
Bloublasie Struisbaai"Mooi omgewing en het ook goeie kos daar geniet."
Gansbaai, Escape From Cape Town
2 Sisters Retreat"Gansbaai is 'n baie aangename dorp met vriendelike mense en heelwat doendinge vir die gesin."
Barrydale, Escape From Cape Town
The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation"Mooi plaasdorpie. Beste was Karoo Daisie plek. Diesel en Creme teleurstelling, want maak al 5uur toe. Vakansiegangers soek lekker kos en drinkgoed tot 22:00. Mooi en plek sal weer kom."
Paternoster, Escape From Cape Town
Sea Shack"Beslis op ons kortlys vir toekomstige aftreedorp ... stunning, stunning, stunning!"
Robertson, Escape From Cape Town
Goedereede Guest Farm Rondawel Cottage"Four Cousins is 'n absolute moet! Heerlike atmosfeer en ongelooflike lekker kos."
Langebaan, Escape From Cape Town
Croeso Guest House"Langebaan bied verskeidenheid plekke aan. Veral kosplekke. Gee Rocxi's n probeer, dis lekker kos en atmosfeer. Daar is genoeg winkels en 'n Caltex plus 'n karwasplek."
Franschhoek, Escape From Cape Town
Elephants Trail Cottage"Probably the best place to visit in the Cape."
Paternoster, Escape From Cape Town
Jongnooientjiesfontein"Pragtige plek - mens kan nie genoeg kry nie."
Betty's Bay, Escape From Cape Town
Mountain Dew Guest Rooms"Lots to do and see in the area. Stoney Rock, penguin site, beach, market. Nearby Kleinmond, Palmiet River, Kogelberg hiking trail. Explore, explore."
St Helena Bay, Escape From Cape Town
Die Seehuisie"Jy moet jou beplanning doen voordat jy gaan, dit is 'n ry-bestemming, om al die plekke om jou te ervaar en besigtig."
St Helena Bay, Escape From Cape Town
St Helena Bay Hotel"Dis beslis 'n goeie keuse gewees om St. Helenabaai toe te gaan. Die uitsig is mooi en daar is aktiwiteite vir alle ouderdomme."
Bonnievale, Escape From Cape Town
Bonnievale River Lodge"Die dorpie is maar klein en bied nie veel nie. Daar was oor die afgelope jare feitlik geen vooruitgang nie. Daar is darem 'n PEP, Spar en apteek."
Witsand, Escape From Cape Town
Duinesee"Lieflike strand om te gaan stap. Baie lekker plek as jy rustigheid soek."
Franschhoek, Escape From Cape Town
L'Ermitage Franschhoek Chateau & Villas"Hoofstraat 'n nagmerrie met toeriste, parkering is beperk en voortdurend vragmotors wat die hoofstraat deurgang gebruik. Verder fantastiese bestemming."
Langebaan, Escape From Cape Town
Sharkbay Boutique Hotel & Spa"Such an amazing part of the world. I'll certainly be travelling back there with my family."
Swellendam, Escape From Cape Town
Aanhuizen Guest House"Very happy, compared to horrible place we have just stayed at another place in George and have had a bad experience."
Still Bay, Escape From Cape Town
1000 Stay"Dis 'n plekkie met baie aktiwiteite vir klein en groot. Beslis die moeite werd."
Langebaan, Escape From Cape Town
Huisie By Die See"In my opinion, Langebaan is one of the best seaside locations in South Africa."