Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 28270 reviews.
Betty's Bay, Escape From Cape Town
Mountain Dew Guest Rooms"Dit is baie stil en rustig. Niks verkeer wat deurry."
Agulhas, Escape From Cape Town
Seagulls Seasong"Ons is baie lief vir die geskenkwinkeltjies, vis en tjips, viskoekies en hawe in Struisbaai. Hier is genoeg vir diegene wat nie noodwendig die see en son soek nie - om jou besig te hou. Lekker vakansie-atmosfeer altyd! En natuurlik die skoon wit sand, die rotse, klippies, skulpe."
Tulbagh, Escape From Cape Town
Die Olyf Plaas 1"Love its proximity from Cape Town. Great farms to visit and conveniently close to Ceres, for cherry picking and cider tasting."
Paternoster, Escape From Cape Town
Asteroidea"Paternoster is 'n pragtige dorpie met baie besienswaardighede en Tietiesbaai is beslis die moeite werd om te besoek."
Citrusdal, Escape From Cape Town
The Old Village"Ons was maar vinnig deur Citrusdal, maar ek sal baie graag weer soontoe wil gaan om dit meer te verken. Dit is 'n lieflike omgewing met baie berge en dinge om te doen!"
Swellendam, Escape From Cape Town
Swellendam Country Lodge"Lieflike, plattelandse dorp. Mooi omgewing."
Betty's Bay, Escape From Cape Town
Judea Accommodation"A beautiful quaint location with rugged and untouched beauty. Safe, quiet, and tranquil and its close proximity to the sea makes the atmosphere and the breeze from the sea lend a most beautiful ambience to the entire experience that is Betty's Bay."
Langebaan, Escape From Cape Town
Long Acres Bahamas Accommodation"Ons is nog altyd mal oor Langebaan. Daar is iets van alles."
Velddrif, Escape From Cape Town
Unit 32 Port Owen Marina"Ons het gekonsentreer op areas van belang vir voëlkykers en was nie teleurgestel nie. 'n Bootrit op die Bergrivier was 'n hoogtepunt asook 'n ontbyt in die bekende Bokkomlaan langs die rivier."
Tulbagh, Escape From Cape Town
House 22 Tulbagh Road"Tulbach het al die potensiaal en besonderse geskiedenis vir 'n top toeriste-aantreklikheid."
"Absoluut fantasties om te sien hoe dieselfde berge elke dag anders lyk. Ons Gautengers wat net teen mynhope vaskyk. Ons was daar vir 'n paar dae vir 'n troue, die dorp is vol winkels. Kon nie glo 'n dorp het nog kersliggies in die strate nie. Dit het so feestelik gevoel. Pragtige wêreld."
Velddrif, Escape From Cape Town
Offgrid Tours and Accommodation"Ons was by die hawefees, het dit geniet en sal baie graag volgende jaar wil teruggaan na Velddrif."
Grabouw, Escape From Cape Town
Inn On Highlands"Grabouw en omgewing bied jou alles wat jy benodig. Die groen appelboorde en die mooi van die omgewing is net so anders en rustig. Mense is almal vriendelik en opreg."
Langebaan, Escape From Cape Town
Steenbokkie"Lieflike vakansiedorp met baie aktiwiteite om te doen."
Riebeek-Kasteel, Escape From Cape Town
Moreson Manor"Ons het nie juis die dorp verken nie. Ons het wel foto's geneem van die kerk. Die dorp was baie rustig."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
LeRens Haven B&B"I'm going back there to see more of Yzerfontein."
Velddrif, Escape From Cape Town
Hoopoeshoek"Lovely little fishing village. Friendly people. The town has everything you may need."
Greyton, Escape From Cape Town
The Post House Hotel"Karaktervol, interessant, sjarmant, vriendelik. goed versorg, 'n "kom-terug-plek"."
Witsand, Escape From Cape Town
Villa 1033 A"Definitief regte ligging vir visvang. Verder nie veel nie."