Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 28270 reviews.
Riebeek-Kasteel, Escape From Cape Town
Bumblebee Cottage"Baie om te doen en sien, maar is ook lekker rustig vir die wat net wil ontspan."
Jacobs Bay, Escape From Cape Town
De Ware Jacob"Pragtige argitektuur, maar wanneer die mis oor die dorpie neersak is daar niks om te sien of te doen nie."
Robertson, Escape From Cape Town
Randrivier Guesthouse"Was daar vir 'n gholfnaweek. Het die Silwerstroom Golfbaan en Klub vreeslik geniet, baie mooi baan om te speel, en kos is puik."
Agulhas, Escape From Cape Town
Speedo's en Crocs"The area is really a hidden gem. We are all looking forward to visiting the area again."
McGregor, Escape From Cape Town
Plum Tree Cottage"Baie vriendelike mense, soos een groot familie gevoel. Deli 51 het ons baie beïndruk!"
Pearly Beach, Escape From Cape Town
Fisherman’s Cottage"Baie mooi strandjie, ideaal as jy rustigheid wil hê en gaan ontspan vir 'n naweek."
St Helena Bay, Escape From Cape Town
Sanroc"Regtigwaar 'n wonderlike bestemming op die Weskus met van die mooiste uitsigte!"
Kleinmond, Escape From Cape Town
Rus Vir My Siel"It was amazing. Love that little town. Only disappointment was hearing the only Halaal place will come to an end at month end, but that won't deter us from returning. "
Gansbaai, Escape From Cape Town
Rest a While"Gansbaai ontwikkel in 'n uiters aanloklike vakansiebestemming. Dis veral die warmte van die inwoners en die netheid van die dorp wat opval."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Seaview Villa"Die heerlikste koffiewinkels. Ons het dit vreeslik geniet."
Hermanus, Escape From Cape Town
Windsor Hotel Hermanus"Beautiful scenery, but way too commercialized."
Arniston, Escape From Cape Town
Kassiesbaai Cottage"Koop alle benodighede vooraf - daar is regtig nie 'n winkel buiten 'n klein kafee agter die hotel nie."
Langebaan, Escape From Cape Town
The Studios @ 638 De La Haye"Buite seisoen is Langebaan 'n baie goeie opsie vir 'n wegbreek."
Velddrif, Escape From Cape Town
Harbour Lights"Ongelukkkig naweek gekies met baie slegte weer, maar die weskus bly maar lekker."
Greyton, Escape From Cape Town
The Lady Grace"Vibey town with lots of eating places and a good supermarket."
Velddrif, Escape From Cape Town
Velddrif Riverside Guesthouse"Besoek die Vis Vlekhuis as jy lekker wil eet."
McGregor, Escape From Cape Town
Betty Boop Kothuis"It was a pity that the artists did not have an open house and were only available by appointment. Perhaps they could have a collective gallery to display their work and make it more accessible to the public."
Jacobs Bay, Escape From Cape Town
Palmboom"Pragtige dorpie vir mense wat 'n rustige wegbreek soek. Die eet- en kuierplekke is baie aangenaam en warm ontvangs is eie aan weskus. Sal weer gaan."
Agulhas, Escape From Cape Town
Skulpies Cottage Langezandt"Mal oor Agulhas en Struisbaai. Dit is vreeslik mooi en rustig. Albei plekke kort dringend hospitale en meer winkelgeriewe. Daar is baie ou mense wat daar bly en ons het kom kyk om 'n plekkie te koop, maar moes ongelukkig besluit om nie daar te koop nie. My ouers is albei in hulle sewentigs en moet naby 'n hospitaal wees. Die hospitale in Bredasdorp en Hermanus is veels te ver om te ry as daar 'n noodgeval is."
Montagu, Escape From Cape Town
Rainbow Glen Guest Cottages"Nee wat, nie my plek nie. Dit is net vir mense wat daar wil bly. Is wel 'n mooi dorp met 'n pragtige uitsig, maar ek sal nie weer daarheen gaan nie."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Chez James"Yzerfontein is developing fast, building going on all over the place. I was advised to avoid the area during peak periods. The beaches are beautiful and wild."