Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 28270 reviews.
Paternoster, Escape From Cape Town
Twalap"Almal waarsku mens oor die misdaad in Paternoster, maar ons het absoluut geen teken daarvan gesien nie. Daar was nie bedelaars naby ons huis nie, en ons het heeltyd baie veilig gevoel. Die nuwe ontwikkelings by die hawe (Koelkamers, kunsgalery en restaurante) is 'n besoek werd."
Witsand, Escape From Cape Town
Blue Bayou at the Breede River Lodge"Ek kom al vir 24 jaar Witsand toe en sal dit vir niks verruil."
Witsand, Escape From Cape Town
Hoekhuis"Vakansieplek! Rustig en vreindelike mense waar jy ookal gaan."
Swellendam, Escape From Cape Town
30 Lichtenstein"Swellendam is die 3de oudste dorp in RSA. Is uniek en doen gestand aan sy tradisie."
Swellendam, Escape From Cape Town
Fonteinskloof Farm"Dit is werklik waar 'n pragtige plek waar die hartklop die mense van die omgewing is."
Struisbaai, Escape From Cape Town
12 on Cooper at Agulhas"Struisbaai is 'n baie lekker bestemming vir vakansie."
Pearly Beach, Escape From Cape Town
28 on Twist"Baie lekker plek en goed geleë. Ons sal definitief weer daar gaan bly vir 'n naweek!"
Swellendam, Escape From Cape Town
Wildebraam Berry Estate"Fabulous restaurants, attractive and historic town."
Duyker Eiland, Escape From Cape Town
17 on Duyker"Vriendelike mense in 'n rustige en veilige omgewing."
Greyton, Escape From Cape Town
12 on Main"Greyton is 'n lieflike dorp. Daar is baie om te doen en te sien. Die mense is vriendelik, restaurante is heerlik en die Saterdagmark het ietsie vir almal. Dit was 'n koue, reënerige naweek en dit het glad nie die gemoed negatief aangetas nie, inteendeel, dit het net nog meer tot die lekker atmosfeer geleen."
Hermanus, Escape From Cape Town
Casa Del Mar 214"Ons weet die dorp kan tydens vakansietyd baie besig raak, maar was vir 'n wintersnaweek baie bedrywig. Ons kan dit hoogs aanbeveel."
Swellendam, Escape From Cape Town
Aanhuizen Guest House"Was mal oor die dorp, mense is baie vriendelik en dorp is skoon en netjies."
Wellington, Escape From Cape Town
Oude Wellington Estate"The drive and surroundings are beautiful, the town seems well managed and the people are super friendly; and everything is on offer that you may need on your holiday, in terms of groceries and services."
Arniston, Escape From Cape Town
High Tide"Baie rustig. Neem maar alles saam, daar's nie regtig 'n winkel nie. Hotel se kos was wonderlik gewees."
Hermanus, Escape From Cape Town
Grundhoud"Ons hou ten minste 2 keer per jaar vakansie in Hermanus. Dis 'n ongelooflike lekker plek."