Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 28270 reviews.
St Helena Bay, Escape From Cape Town
West Coast Beach Villa"Regtig nie veel om te doen of the sien in St. Helenabaai self nie, maar is naby ander plekke minder as 2 ure van Kaapstad. Aan die ander kant, jy gaan om te rus. As jy wil besig wees, kies liewers 'n ander plek."
Montagu, Escape From Cape Town
Krom Cottage and Westway Corner"Een van die mooiste dorpe in Suid-Afrika."
St Helena Bay, Escape From Cape Town
Surfers Heaven"During our stay it was very quiet with almost no people around."
Gansbaai, Escape From Cape Town
SEAesta Beach House"Een van die off the beaten track juwele - gaan maak 'n draai en geniet die pragtige natuurskoon en mense."
Tulbagh, Escape From Cape Town
By Oude Tol Farm Bougain Villa"Baie histories en atmosferies. Mooi argitektuur. Die museumkompleks is fantasties."
Porterville, Escape From Cape Town
Groenvlei Cottage"Koppiekoffie Restaurant het die heerlikste pulled-pork pizza! Vriendelike diens teen goeie, bekostigbare pryse. Stil en rustige dorpie met genoeg restaurante om van te kies."
Franschhoek, Escape From Cape Town
Sep se Plek"Franschhoek is enig in sy soort. Beste in sy klas, dis altyd 'n voorreg om daarheen te gaan."
Riebeek-Kasteel, Escape From Cape Town
Obiekwa Country House"Beautiful town with stunning scenery. The only drawback was that many of the restaurants and bars weren't open at night. However, we were there from Sunday to Wednesday so this should be expected in a small town."
Struisbaai, Escape From Cape Town
StruisVogel"Struisbaai is 'n juweeldorp, nog baie platteland, maar nie te klein nie, 'n heerlike vakansiebestemming."
St Helena Bay, Escape From Cape Town
Beach House Britannia Bay"St Helenabaai is darem 'n entjie weg van Brittaniabaai. Ons het dit so verkies."
McGregor, Escape From Cape Town
Rietdakkie"McGregor is 'n lieflike dorpie met baie gawe mense. Ons het baie tuis gevoel, en dit was so lekker om in die strate op en af te stap met vriendelike gesigte wat oral groet."
Greyton, Escape From Cape Town
Greyt House Self-catering"Wens ons kon langer bly, maar gaan weer teruggaan binnekort."
Swellendam, Escape From Cape Town
Arumvale Country Retreat"Swellendam is 'n pragtige ou dorpie en 'n gunsteling oorslaapplekkie."
McGregor, Escape From Cape Town
The Cottage at Wild Almond"Lovely sleepy town - great place to unwind."
Darling, Escape From Cape Town
Doornfontein Wildlife Estate"Heerlike dorp met baie in die omgewing om te desoek. Darling Brew en Ormonde is gunstelinge, asook Darling Sweet."
Hermanus, Escape From Cape Town
Hermanus Beach Club 277"Mees fantastieste plek, want ek sal daarvan hou om Hermanus 'n permanente blyplek te maak. Dit het alles wat nodig is."
Robertson, Escape From Cape Town
Albatross Country House and Golf Retreat"Ons eerste besoek aan Robertson area, en ons was aangenaam verras. Gaan definitief weer."
Hermanus, Escape From Cape Town
Marine View"My siel is in Hermanus al is my lyf elders. Ek en my dogter gaan jaarliks Hermanus toe vir 'n ma en dogter-wegbreek en enige geleentheid wat ek kry met my man, vriende of familie. Hermanus bied vir beide see- en bergliefhebbers ontspanning. Dit het die mees, asemrowende kuslyn, van rotsagtig en stormsee tot rustige platstrand vir swem, genoeg restaurante, lekker snuffel-winkeltjies, gallerye vir kuns liefhebbers en 'n verrassende natuurskoon by elke baai. Mal oor Hermanus"
Porterville, Escape From Cape Town
Die Koejawelhuisie"Ons wou graag by die Lighuis 'n draai maak vir hul berugte roosterbrood, maar beurtkrag was daagliks teen ons. Om net deur die venster te loer was die kuns pragtig."