Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 28270 reviews.
Wellington, Escape From Cape Town
Sauvignon Country Lodge"Pragtige, rustige dorpie. Mooiste kerk en vriendelike mense."
Langebaan, Escape From Cape Town
Langebaan Anchor's Down"Very lovely and safe but locals are not so friendly."
Bot River, Escape From Cape Town
Klein Koraalboom"Oulike plek met 'n paar goeie restaurante. Naby aan Kleinmond en Hermanus vir meer aktiwiteite."
St Helena Bay, Escape From Cape Town
On Par Selfsorg"Beautiful, tranquil place. I want to own property here."
Witsand, Escape From Cape Town
Suzys Accommodation"Witsand is 'n baie skoon en netjiese dorpie. Natuurskoon baie mooi. Die plaaslike inwoners hou die dorp netjies en is baie vriendelik. Baie dankie daarvoor."
Bonnievale, Escape From Cape Town
Appir Kruin"Restaurant was toe. Ons het nie geweet daar is nie 'n restaurant oop vir die naweek nie."
Caledon, Escape From Cape Town
The Vintage Crane Guest House"Pragtige dorpie en vriendelike mense."
Betty's Bay, Escape From Cape Town
Jock's Bay View"Bettysbaai is 'n besondere plek en pragtig so teen die berg en die see."
Gansbaai, Escape From Cape Town
Whale of a Time"Sal die plek aanbeveel vir enige een wat net bietjie uit die gewoel en besige lewe wil ontsnap."
Tulbagh, Escape From Cape Town
Montpellier De Tulbagh"Tulbagh is 'n klein plekkie, maar hulle skiet nie te kort aan vriendelikheid nie. Almal is bereid om te help en dit is 'n baie netjiese dorp."
Velddrif, Escape From Cape Town
The Singing Seagull Cottage"Velddrif is eenmaal 'n pragtige plekkie. Ek was verras met alles wat in Velddrif te doen en te sien was."
"Baie sentraal vir besienswaardighede, Hermanus of in rigting van Kaapstad. Binne minute in hoofpad in beide rigtings."