Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 28270 reviews.
Paternoster, Escape From Cape Town
KwaThula Too"Dis pragtig hier, lieflike restaurante, mooi see-uitsigte. Netjies en skoon. Vriendelike mense. "
Bot River, Escape From Cape Town
Klein Koraalboom"Vriendelike mense en heerlike kuierplekke om te besoek."
Betty's Bay, Escape From Cape Town
Mountain Dew Guest Rooms"Great for a scenic and quiet getaway, especially if you enjoy going for a short hike or walk through the town. The restaurants and cafés are great, but there isn't a lot to do just in town."
Redelinghuys, Escape From Cape Town
Affi Plaas"Baie mooi dorpie, met blomme in die omgewing in die rigting na Elandsbaai, 'n lekker 4x4-roete by Klein Tafelberg en daar behoort baie voëls te wees met die baie water in die omgewing."
St Helena Bay, Escape From Cape Town
West Coast Beach Villa"Alles wat jy nodig het, niks te fancy nie. Lekker geleë."
Betty's Bay, Escape From Cape Town
Anne's Place"Ons is mal oor Bettysbaai - stil en pragtige gebied. Beslis die plekkie om weg te kom van ons gejaagde lewe en net om rustig te wees. Daar is ander dorpies rondom, soos Hermanus, Kleinmond en vele meer om te besigtig."
Jacobs Bay, Escape From Cape Town
Sea La Vie"Gemaklike staproetes teenaan kuslyn. Bewaararea en mooi sonsondergang."
Robertson, Escape From Cape Town
Lily's Rest"Marbrin olyfplaas en grondpad verder na Kleinhoekkloof is hoogs aanbeveel. 'n Besoek verder die vallei af na Bonnievale se Weltevrede Wynlandgoed is 'n moet op enige kluitklaplys. Die Poet's Prayer van die gedugte Chardonnay roer elke hartsnaar."
Franschhoek, Escape From Cape Town
The Olive and Vine Farm Cottage"Net jammer daar is nie markverwante, bekostigbare kamp akkommodasie in die area nie."
Caledon, Escape From Cape Town
Zamar Guest House"A small but well looked after town in the Western Cape."
Betty's Bay, Escape From Cape Town
Heaven's Door"A very welcoming coastal town, with beautiful shorelines."
Still Bay, Escape From Cape Town
Fools Gold"Waar's dit lekker ? In Stilbaai is dit lekker. Dit is afseisoen en in die week so alles was lekker stil. Geen verkeer en min mense in winkels, jy word dis orals gou gehelp. Ek weet nie of plekke nog die nagevolge van Covid inhaal nie, maar party plekke is buitensporig duur en "by word of mouth" is dit vir hulle slegte advertensie. Jy kan nie R95 vir 'n ontbyt betaal wat Spur vir R59 aanbied nie, dis darem te veel. En dis baie duidelik, plekke wat billike pryse het, is altyd vol. Plekke waar daar enkele mense sit, stap jy verby, teken van duur pryse. Almal moet hul sente omdraai, nie net besighede nie. Ek is 'n plaaslike ondersteuner en veral plekke waar jy in Afrikaans bedien word. Die plekkies waar ons wel ingestap het, was almal baie vriendelik. "
Paternoster, Escape From Cape Town
D.V. Engelhijs"Dit is 'n besonderse kultuur en skilderagtige dorpie met die mooiste see-uitsig. Dit skep 'n rustige atmosfeer en definitief 'n plek waar jy kan kom aftree om weg te kom van die gewoel van die stadslewe."
Paternoster, Escape From Cape Town
Infinity"Pragtig en perfek om net so bietjie weg te breek vir 'n naweek."
Clanwilliam, Escape From Cape Town
Citrus-Inn Unit 1"Van die mooiste dorpe in die Wes-Kaap hierdie tyd van die jaar. Dorp het alles wat mens nodig het en die Art Cafe het die heerlikste koffie en die mooiste uitsig."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
35 Versveld"Lovely area, safe and the residents are friendly and welcoming. In a world where this is rare - it was refreshing to experience just pure kindness extended towards a stranger."
Franschhoek, Escape From Cape Town
Le Bourgette"Netjies en vriendelik - mense is ingestel om jou tyd daar so gemaklik en aangenaam moontlik te maak. Jy kan seker wees van goeie kos en uitstekende diens by die restaurante."
Fisherhaven, Escape From Cape Town
Roux's Rus"Please add more activities, the beach is also closed."
St Helena Bay, Escape From Cape Town
27 On Ray"Lovely, small fisherman town. They must try to build a mall with more shops available."
Kleinmond, Escape From Cape Town
Friendly Stay"Gasvrye dorpie met vriendelike mense. 'n Besoek aan Die Bloubakkie is 'n moet van Kleinmond."