Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 28270 reviews.
"Cute little town positioned midway between Robertson and Montagu. Perfect alternative destination when visiting the Robertson Valley."
Riviersonderend, Escape From Cape Town
Harterus"Nothing in the town to do. But wonderful to relax and get bearings back. Will ho again."
Tulbagh, Escape From Cape Town
Citrus Self-catering Apartment"Baie oulike dorp met interessante museums oor veral die aardbewing van Serptember 1969. Kerkstraat met sy gerestoureerde historiese geboue baie interessant om te besigtig."
Paternoster, Escape From Cape Town
De Linden Boutique Guest House"Altyd lekker. Word nou net te besig."
Clanwilliam, Escape From Cape Town
Clanmurray"Leuk plaatsje bezoek aan rooibosfabriek moeite waard."
Greyton, Escape From Cape Town
Via's B&B"Oulike dorp, baie om te sien, en ons sal terugkom vir die Art Walk."
St Helena Bay, Escape From Cape Town
Oystercatcher Lodge"Rustig dorpie om weg te breek vir 'n naweek selfs."
Robertson, Escape From Cape Town
Nouveau Guest Accommodation"Verbasend lekker met 'n paar moderne eetplekke."
Paternoster, Escape From Cape Town
Soli Deo Gloria Unit 2"Paternoster bied 'n unieke belewenis van die Weskus."
Robertson, Escape From Cape Town
De Hoop Cottages"Dit was so lekker op die plaas by the Cottages ons het op die ou end min ander besienswaardighede besoek."
Clanwilliam, Escape From Cape Town
Hangnes @ Boskloof Swemgat"Clanwilliam het ons harte gesteel. Dis 'n baie spesiale dorpie met wonderlike mense. Bid julle kry gou reën."
Darling, Escape From Cape Town
Strathnaver Cottage"Darling is gedurende die blommeseisoen baie gerieflik geleë vir 'n oornag verblyfplek. Die jaarlikse veldblommeskou was ook aan die gang toe ek daar was, en vir die geleentheid is die orgidee kwekery ook oopgemaak vir die publiek. Vir hierdie rede was Darling dus 'n goeie plek om by te vertoef. Darling verskaf ook goeie wyn en daar is 'n pragtige wynwinkel in die hoofstraat wat produkte verskaf wat andersins nie algemeen beskikbaar is nie. Daar is goeie restaurante op die dorp, en die museum is 'n interessante venster op die verlede. Na aan die dorp is 'n plaas waar lig op die San lewenswyse gegooi word, en sowat 'n uur vanaf Darling is fossiele wat vir die belangstellende betekenisvol kan wees."
Riebeek West , Escape From Cape Town
De Langenhof Guest House"Riebeek-Wes en Riebeek Kasteel is so na aan mekaar, dat hulle as 'n geheel gesien kan word. Aangesien dit 'n destinasiebestemming is waar vele troues plaasvind, is daar baie fasiliteite en besondere winkels wat andersins nie 'n bestaan sou kon maak nie. Ek het dus veel meer gekry as wat ek my voorgestel het. "
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Betta Sleep Overnight Rooms"Very friendly town. My partner Damian and I went for run and explored a bit and all the Neighbors smiled and waved."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
174 Atlantic Drive - Original"Baie nuwe uitbreidings, met baie huise nog in aanbou. Beskik oor nodige winkels en geriewe. Mooi strandgebied."
Citrusdal, Escape From Cape Town
Aan d' Oewer Bed & Breakfast"Pragtige omgewing, naby die Cederberge wildernis gebied."
"Onrus is 'n netjiese dorpie wat almal laat tuis voel. Alles is netjies en stapafstand. "
Klapmuts, Escape From Cape Town
Bona Vista Self-Catering Accommodation"Klapmuts is ideaal geleë vir verblyf as middelpunt om elke dag interessante plekke te besoek en te verken soos Paarl, Franschoek en Stellenbosch. Babylonstoren is 'n klipgooi van Bona Vista en 'n absolute moet om te besoek. "
Paternoster, Escape From Cape Town
Antaris"Rustige kusdorpie waar mens net kan ontspan, boek lees of op die strand loop (en swem as jy die koue water kan vat) as jy wil, of na een van vele goeie restuarante gaan vir lekker kuier met vriende. Blykbaar heelwat kreef binne seisoen, maar dit moet ek nog meemaak."
Britannia Bay, Escape From Cape Town
Nautilus Self-Catering Accommodation"Bietjie ver om daar uit te kom en nie veel om te doen nie. Winkels ook tans 'n probleem, moet ver ry om basiese goed te kan koop."
Sandbaai , Escape From Cape Town
Stukkie Van Der Merwe Vakansie Kothuis"Dit is stunning en die gemeenskap is baie vriendelik."