Successfully reported

Verified Reviews

Escape From Cape Town

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Escape From Cape Town

Rated 4.6 out of 5 based on 28270 reviews.

Riebeek-Kasteel, Escape From Cape Town

Blaauw Cottage

"Beautiful town just an hour out of Cape Town. So much to see and do. Great restaurants, awesome and you need to visit Garagista brewery, exceptional beer!"

Witsand, Escape From Cape Town

Merwe Huisie

"Pragtige. klein en stil plekkie."

Brandwacht, Escape From Cape Town

Feel @ Home

"Rustige woonbuurt. 'n Bietjie ver om te stap na die middedorp toe, maar vir bergfietsryers is dit ideaal want daar is baie bergfietsroetes."

Still Bay, Escape From Cape Town

Beach Castle

"Die winkels/besighede maak te vroeg toe."

Port Owen, Escape From Cape Town

Teddy's Oase

"Dit is 'n baie mooi omgewing en ek beoog om weer na Port Owen te gaan."

Paternoster, Escape From Cape Town

Just Rest

"'n Lekker wegbreekplek wat nie te ver van die huis af is nie."

Swellendam, Escape From Cape Town

Super Petite @ 27

"'n Pragtige en rustige dorp met pragtige, historiese geboue."

Bredasdorp, Escape From Cape Town

Middeldam Farm House

"Die Joshua Tree-werkswinkel is pragtig. "

Montagu, Escape From Cape Town

Goedemoed Farm Cottage

"Pragtige, rustige dorp met eiesoortige karakter."

Agulhas, Escape From Cape Town

Huis van 2 Oseane

"Wonderlike ervaring selfs vir ons wat al jare in die Wes-Kaap woon. Die natuurskoon en omringende oseane is asemrowend."

Swellendam, Escape From Cape Town

Hermitage Huisies

"Meer as genoeg buite-vermaak en goeie restaurant sowel as beeldskone parkrun in die heuwels."

Langebaan, Escape From Cape Town

Vista Del Mar

"Dit bly 'n gunsteling bestemming vir 'n naweek wegbreek. Beskik oor al die noodsaaklike geriewe."

Big Bay, Escape From Cape Town

Seaside Village L21

"Loopafstand. Heerlike eetplekkies op die strand. "

Langebaan, Escape From Cape Town

Langebaan Cottage

"Pragtige strande met vriendelike mense!"

Montagu, Escape From Cape Town

Airlies Historical Villa

"Daar is verbasend baie om te doen in die area. Montagu skep 'n warm klein dorpie gevoel met baie outydse geboue en vriendelike mense."

Kleinmond, Escape From Cape Town

Picollo Bocca Villa

"Kleinmond is 'n liewe plekkie, mooi, skoon uitsigte. "

Porterville, Escape From Cape Town

Rendezvous

"So 'n oulike plattelandse dorpie. Ons het dit so baie geniet. "

Klapmuts, Escape From Cape Town

Groendraai Accommodation

"Pragtige area wat nie genoeg erkenning kry nie. Maar daarin lê die skoonheid dalk. "

Still Bay, Escape From Cape Town

Beach Castle

"Ek was verbaas. Stilbaai is 'n lekker vakansiedorp met vriendelike en behulpsame mense en 'n aangename atmosfeer. Heerlike restaurante en genoeg winkels vir alles wat jy nodig het."

Darling, Escape From Cape Town

The Granary Petite Hotel

"Baie goed, fantastiese natuur en wynbedryf"

Betty's Bay, Escape From Cape Town

De Kraal 2614

"Daar kort 'n supermark met meer opsies."

Paternoster, Escape From Cape Town

Jongnooientjiesfontein

"Baie mooi en gesellige dorp met lekker mense en rustigheid."

Clanwilliam, Escape From Cape Town

Daisy Cottage

"Daar is so baie om te sien en te doen in die omgewing. Ons is spyt dat ons nie twee nagte hier oornag het nie. Wou graag die ander plekke (soos aanbeveel in die Weg tydskrif), maar ons tyd was net hopeloos te min. "

Melkbosstrand, Escape From Cape Town

Two Owls Guest House

"Netjiese rustige kusdorpie vol karakter."

Page
Page 768 - Showing 23011 to 23040