Successfully reported

Verified Reviews

Escape From Cape Town

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Escape From Cape Town

Rated 4.6 out of 5 based on 28270 reviews.

Agulhas, Escape From Cape Town

Potpourri Stay

"Goeie staproete en veilig om rond te loop. Ligtoring binne loopafstand."

Stellenbosch Central, Escape From Cape Town

Vilaroux

"Stellenbosch is 'n pragtige dorp! "

Paarl, Escape From Cape Town

Modderkloof Farm Accommodation

"Heerlike wynroetes en baie aangename mense."

Greyton, Escape From Cape Town

Marina Cottage

"Besondere plek met vriendelike mense."

Klapmuts, Escape From Cape Town

Groendraai Accommodation

"Die nuwe sentrum het al die basiese benodighede."

Gansbaai, Escape From Cape Town

Ons C-huis

"Not much to see or do in Gaansbaai, but close enough to Hermanus for shopping, eating out or a busier vibe."

Melkbosstrand, Escape From Cape Town

Melkbos on D’Beach

"Melkbosstrand self is 'n oulike, rustige kusdorpie. Lekker kuierplek."

Melkbosstrand, Escape From Cape Town

Watersedge 3

"Melkbosstrand het 'n baie rustige atmosfeer."

Bonnievale, Escape From Cape Town

BakenOord

"Mooi dorp. Daar is baie interessante dinge wat binne ryafstand vanaf Bonnievale is."

Paternoster, Escape From Cape Town

Astrandt 1

"Pragtige plek. Goeie restaurante. Vriendelike diens oral waar jy kom. "

Citrusdal, Escape From Cape Town

Allandale Farm Citrusdal

"Het baie lekker geëet by die Die Ou Dorp. Hulle kos is absoluut heerlik en hul gasvryheid is van die beste!"

Paternoster, Escape From Cape Town

Aloha 3

"Dis 'n fantastiese plek. Die pragtige strand, skoon omgewing en vriendelike mense het my beïndruk. Dan natuurlik die seekos laat 'n mens se mond water. Dit is 'n Ideale plek om vakansie te hou en ook af te tree."

Franskraal, Escape From Cape Town

Ridge Road

"Franskraal is 'n pragtige plek met pragtige en vriendelike mense."

Langebaan, Escape From Cape Town

Long Acres Bahamas Accommodation

"Ek is heel beïndruk met die geweldige ontwikkeling wat op die dorp plaasvind. Dit is vinnig besig om in 'n moderne stad te ontwikkel. Langebaan is beslis die watersport-entoesias se droombestemming."

Tulbagh, Escape From Cape Town

Alfa Apartments

"Ons hoop hul reën kom spoedig sodat die natuur ook kan herstel na die lushof wat dit gewoonlik is. Die dorpie is pragtig en die mense vriendelik en gasvry. "

Langebaan, Escape From Cape Town

Kingfisher @ The Beach @ The Cove Langebaan

"Beautiful place, amazing beaches, good restaurants. "

Paternoster, Escape From Cape Town

Tjokka

"Absoluut aan te beveel."

Arniston, Escape From Cape Town

Arniston Lodge

"Baie mooi dorpie, wens ons kon langer bly."

Velddrif, Escape From Cape Town

15 Kingfisher

"Laaiplek Hotel het 'n baie lekker eetplek en hulle kos was heerlik."

Port Owen, Escape From Cape Town

Wonderzee Self-catering Penthouse

"Ons gaan baie na Port Owen toe. Ek dink dit is 'n wonderlike plek om weg te breek vir 'n naweek. 'n Mens kan regtig daar lekker rus en ontspan. Oor die algemeen is die mense daar ook baie vriendelik. My hele gesin hou van die plek."

Stellenbosch Central, Escape From Cape Town

Fynbos Villa Guesthouse

"Heerlik! Jy moet 'n aand die "dorp" se eetplekke en kuierplekke in die straat besoek om die gevoel te kry. Ek het nie een oomblik onveilig gevoel nie."

Montagu, Escape From Cape Town

Protea Farm

"Montagu bly maar die mooiste. "

Page
Page 807 - Showing 24181 to 24210