Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 28270 reviews.
Agulhas, Escape From Cape Town
Marlyn 39"Our family have left our hearts in Struisbaai. We loved every single holiday and we always look forward to coming back."
Arniston, Escape From Cape Town
Arniston Guest House"Dit is die heel mooiste geheim in Suid-Afrika. Dit is voorwaar 'n plekkie waar 'n mens weer kan mens word."
Witsand, Escape From Cape Town
Breede River Lodge"Witsand is asemrowend. Klein dorpie met baie voordele."
Agulhas, Escape From Cape Town
Potpourri Stay"As jy 'n 4x4-voertuig het, kan jy die Nasionale Park besoek. Dit is 'n groot aanwins en belewenis vir 'n heerlike vakansie. Pragtige dorpie, baie om te doen, vriendelike mense, naby Struisbaai, en sou jy nog wou beleef is Struisbaai se hawe pragtig en bied 'n mooi swemstrand. "
McGregor, Escape From Cape Town
Boesmanskloof - Die Galg Accommodation"McGregor het aangename teetuine. Daar is genoeg winkels om die nodige voorraad te kry, maar die gebrek aan kettingwinkels gee nog die plattelandse gevoel. Die dorp se hoofstraat is mooi."
Witsand, Escape From Cape Town
Barnacles"Witsand is 'n pragtige plek en ek het absoluut my hart daar verloor. Ek beveel dit sterk aan."
Swellendam, Escape From Cape Town
Flametree"Baie mooi dorp met mooi geboue, en die museum is baie interessant. "
Swellendam, Escape From Cape Town
Moolmanshof Main House and Self-Catering Accommodation"Pragtige dorpie met vele restaurante en vriendelike mense."
St Helena Bay, Escape From Cape Town
Fisherman's Cottage"Baie netjiese dorp en daar is 'n mens weg van die alledaagse gejaag van 'n groot dorp."
Tulbagh, Escape From Cape Town
Witzenberg Country Inn"Lieflike plek met vriendelike mense en mooi uitsigte met klomp gehaltewynplase om by te kuier. Geniet dit altyd hier. "
Paternoster, Escape From Cape Town
Sea Castle 1"Beweerde misdaad waarteen almal ons gewaarsku het, is ontrustend en dit bring 'n negatiewe aspek in by die verblyf, want ons kon nie werklik ontspan en rus nie. "
Caledon, Escape From Cape Town
Kelkiewyn Guesthouse"Baie lekker weer vir swem en buitelugaktiwiteite. Beskik nog oor plattelandse rustigheid. Baie goed vir 'n vinnige wegbreek."
Arniston, Escape From Cape Town
Arniston Guest House"Arniston is a delightful little fishing village. The ideal place for a quiet breakaway."
Port Owen, Escape From Cape Town
Joan's Place"Dit is soos 'n miniatuur V&A Waterfront – pragtig en veilig. "
Tulbagh, Escape From Cape Town
Mont Rouge Cottages"Tulbach en omgewing is pragtig en definitief die moeite werd om te besoek."
Sandbaai , Escape From Cape Town
Ocean Song Self Catering"Sandbaai (tussen Hermanus en Onrus) is heerlik. Dit het genoeg winkeltjies dat jy nie ver hoef te soek nie as jy iets kort nie, en dit het 'n klein strandjie. Die kinders het veral die speelplek by die kwekery geniet. "
Worcester, Escape From Cape Town
Wykeham"Die historiese gedeelte van die dorp is 'n besoek werd. Dis net jammer vir al die sekuriteitsheinings. Sou graag die ou NG Kerk se binnekant wou sien, maar alles was agter slot en grendel. Die Kleinplasie-museum en dorp se Klein Karoo-natuurtuin is beslis 'n besoek werd."
McGregor, Escape From Cape Town
Vredenhof Cottages"Pragtige toeristedorpie. Die area bied baie om te doen. "