Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 28270 reviews.
Still Bay, Escape From Cape Town
17 Lappiesbaai"Stilbaai kort beslis meer goeie restaurante, want daar is slegs twee wat regtig die moeite werd was."
Franskraal, Escape From Cape Town
xxxxxxxxxxxxxxx"Fantastiese, rustige plek. Mooi skoon strande en ek het veilig gevoel om met my seun af te loop strand toe. Al die inwoners is vriendelik en mens voel sommer tuis."
Hermanus, Escape From Cape Town
Marlinda's cottage"Sou graag meer dinge wou doen, maar het gevind dat dit vir die gewone mens onbetaalbaar duur is, soos byvoorbeeld die bote wat uitgaan om walvisse te kyk."
Big Bay, Escape From Cape Town
Atlantic Sunset"Ons hou van Big Bay, want alles is net so by mekaar en gerieflik Ek sou wel 'n swem area soos miskien 'n onderdak swembad vir vakansiegangers aanbeveel."
Langebaan, Escape From Cape Town
Marianne's Self-Catering Flat"Ons was ongelukkig daar terwyl daar aan die strate gewerk is, maar na voltooiing van die padwerke sal Langebaan nog beter wees as voorheen."
Bredasdorp, Escape From Cape Town
Clivia Huis"Pragtige skoon dorp, sentraal geleë en vriendelike mense."
Witsand, Escape From Cape Town
Whale Tale Cottage"Rustig, stil en beeldskone natuur, dorp is netjies en skoon. Baie walvisse gesien. Wonderlik. Lekker strand om met honde te loop as mense hulle honde aan halsbande hou. Die beskikbare winkels is bietjie duur, reken dit is omdat dit uit die hoofstroom is."
Clanwilliam, Escape From Cape Town
Hangnes @ Boskloof Swemgat"Die dorpie Clanwilliam is verwaarloos en die paaie is sleg."
Sandbaai , Escape From Cape Town
Snails' End Cottage"Pragtige plek, oorheers deur buitelandse besoekers wat pryse opjaag."
Mykonos, Escape From Cape Town
Mykonos Holidays @ Club Mykonos"Die hele omgewing is mooi en bied baie aan en sommige advertensies gebruik die naam Mykonos, maar is nie gedeelte van die klub nie. Ek glo hulle is almal goeie waarde vir geld, maar persoonlik dink ek om 'n plek binne Club Mykonos self te bespreek maak die ervaring net ekstra spesiaal."
Britannia Bay, Escape From Cape Town
Onse Baai"Daar is baie min om te doen in Britannia Baai, maar as jy 'n boot het, is dit net die plek om te gaan."
Citrusdal, Escape From Cape Town
Aan d' Oewer Bed & Breakfast"Die aantrekking van Citrusdal as toeristebestemming is opgesluit in die pragtige omgewing. Ons sal graag weer die gebied wil verken."
Franskraal, Escape From Cape Town
Leegle"Het 'n lekker rustige landelike atmosfeer. Naby goeie visvangplekke. Ek gaan gereeld daarheen vir 'n lekker wegbreek."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
83 Dassen Island"Yzerfontein is 'n pragtige dorpie met vriendelike inwoners!"
Stanford, Escape From Cape Town
Overberg Gems - The Little Farmhouse"Die hele area skep 'n gevoel van rustigheid, tyd staan stil."
Langebaan, Escape From Cape Town
Tuscany"Die Weskus Nasionale Park en mooi strande is beslis die aantrekkingskrag. As mens ordentlike oornag geriewe kry kan dit 'n goeie toeristebestemming wees. "
Bredasdorp, Escape From Cape Town
Ou Werf"Pragtige dorpie met nodigste winkels. Moenie te veel uitbrei nie. Hou van hoe dit tans is."
Paternoster, Escape From Cape Town
Alamapstieks"Ek is baie lief vir Paternoster. Wens ek kon meer dikwels soontoe gaan gaan!"
Paternoster, Escape From Cape Town
Ahoy Cottage 4"Beautiful town with plenty restaurants and things to do and see. Lovely beach!"
Paternoster, Escape From Cape Town
Baywatch Villa and Cottage"Mooi plek, mooi strand. Hou van die wit huise."
Langebaan, Escape From Cape Town
Bella Casa"Die huidige padwerke/"de tours" in Langebaan was die enigste demper op ons naweek."
Riebeek-Kasteel, Escape From Cape Town
Obiekwa Country House"Was heerlik verras met al die winkeltjies en diens van restaurant tot PnP. Alles was pynlik netjies op die rakke. Troue by De Vlok was pragtig. Pragtige kerk!"
Langebaan, Escape From Cape Town
Speelhuis"Aangename toeriste aantrekking. Sal verseker weer Langebaan besoek."