Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 28270 reviews.
Paternoster, Escape From Cape Town
Roosmarijn Guest House"Wonderlike plek, net die aandenkingwinkels is peperduur. Hulle is net vir die oorsese mark en ons kon nie vir almal iets saambring om te geniet nie! Ek self is in die aandenking bedryf en maak self goed en die pryse was buitensporig duur!"
Citrusdal, Escape From Cape Town
Aan d' Oewer Bed & Breakfast"Mooi dorp met baie besienswaardighede."
Barrydale, Escape From Cape Town
Whitsend Cottage"Barrydale sal 'n baie goeie oornag plek wees, want daar is nie misdaad nie. Verder is dit 'n rustige dorp vir dié wat na rustigheid soek. Vermaakplekke maak bietjie te vroeg toe, seker te verstane om die rustige atmosfeer te behou."
Robertson, Escape From Cape Town
Tranquillity Self-catering Accommodation"Alhoewel Robertson 'n klein, plattelandse dorpie is, is dit in 'n lieflike omgewing en vir ons stadsjapies 'n welkome ontvlugting van die stad se gewoel. "
Vredenburg, Escape From Cape Town
Nikella Guest House"Baie naby aan al die plekke wat ons graag wou sien, nie so duur soos omliggende dorpe se verblyf nie."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Kaijaiki Country Inn and Restaurant"Yzerfontein is pragtig geleë met die mooiste strande en see. Die wilde diere soos volstruise, klein bokkies en skilpaaie loop rustig in die woonbuurt rond. Die plek is netjies en het beslis 'n indruk op ons gemaak."
Clanwilliam, Escape From Cape Town
Yellow Aloe Guesthouse"Clanwilliam is 'n pragtige plek met interessante besienswaardighede - die dam was pragtig om te sien met redelike hoeveelheid water in en die blomme natuurlik 'n bonus."
Hermanus, Escape From Cape Town
Hermanus Seafront Home"Dit voel soos in Europa iewers, skoon en stunning."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Seaview Villa"Dit is vir my 'n lekker sentrale plek vanwaar mens 'n groot omgewing maklik kan besigtig. "
Paternoster, Escape From Cape Town
Farr Out"Dit is 'n pragtige Weskusdorpie, sal seker altyd wees. Dit raak net amper te besig daar, maar dit bly 'n pragtige dorp en die omgewing is beeldskoon."
Darling, Escape From Cape Town
The Granary Petite Hotel"Die skattejag is 'n moet as mens in Darling is! Ons het dit so geniet!"
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Delarey Farmstay"Yzerfontein was nog altyd my droom maar wow, dit het so uitgebrei en daar was slegs 1 restaurant waar ons die aand kon eet."
Agulhas, Escape From Cape Town
The Gift"Agulhas is pragtig. Die mense by die ligtoring was super ingelig en hulpvaardig. Ons het ook uitgery na Elim, Bredarsdorp, Waenhuiskrans en Napier. Elkeen van hierdie dorpies is uniek en verseker die moeite werd om te besoek. Ek dink 2 volle dae is genoeg om alles te verken. "
Langebaan, Escape From Cape Town
Lagoonside @ 77"Depending on month of year. Can be rather windy at times."
Langebaan, Escape From Cape Town
Accommodation Unwind"Altyd 'n wenner met Weskuspark op die drumpel."
Vermont, Escape From Cape Town
7 on Vygeboom"Die area is lekker sentraal en naby aan Hermanus en al die wynplase in die omgewing."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Sunbird Place"Net die regte plek om te ontspan en rustig te verkeer."
Paternoster, Escape From Cape Town
Bo-Bakkies"Dit is 'n besondere mooi vissersdorpie en die huisie is opreg iets besonders. Die strate en omgewing is skoon en netjies. Die mooi stilte en rustigheid wat ek verwag het was ongelukkig baie teleurstellend as gevolg van die jongmense wat dronk op ons "voorstoep" baie raserig was."
Hermanus, Escape From Cape Town
The Potting Shed Self-catering"Ons het Hermanus besoek om Walvisse te sien. Die jaar (2016) was minder walvisse as gewoonlik, maar ons was mal oor die klein restaurantjies en die uitkykpunte oor die see."
Langebaan, Escape From Cape Town
Langebaan on the Beach"I visited a few restaurants and the reception was wonderful. The one with the doggy bar stood out."
De Hoop Nature Reserve, Escape From Cape Town
Potteberg Guest Farm"Gravel roads in poor shape. Limited area to travel around. The Potberg end is better."
Swellendam, Escape From Cape Town
A Hilltop Country Retreat"Pragtige plek en die Bontebok Nasionale Park is beslis 'n besoek werd."
Riebeek-Kasteel, Escape From Cape Town
The Royal Hotel"Pragtigste dorpie ooit! Sal enige tyd weer besoek."