Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 28270 reviews.
St Helena Bay, Escape From Cape Town
Smooth Sailing"Beautiful and picturesque, quiet and windy. Stunning sunsets and lovely views."
Vermont, Escape From Cape Town
57 on Vermont"57 on Vermont grens aan 'n lieflike vlei. Dit is pragtig en rustig. Beslis 'n plus. En die mooiste berguitsig!"
Grabouw, Escape From Cape Town
Aanhouwen Cottages"It's a stunningly tranquil, peaceful and safe getaway place."
Witsand, Escape From Cape Town
Nautilus"Ons was al baie in Witsand, maar het nog nooit so 'n ondervinding beleef nie. Witsand se mense is so fantasties en vriendelik. Ek kan nie glo wat gebeur het nie. Ons het so lekker altyd gekuier in Witsand."
St Helena Bay, Escape From Cape Town
Sea-cret Shore"Oor die algemeenn gelukkig. Dit hang af wat jy soek. Ek wou juis in stilte sonder karre en malls, flieks en resturante in vrede gaan vakansie hou. So as dit is waarna jy soek is St. Helenabaai perfek. Dit is ook naby genoeg aan Vredenburg as jy winkels wil besoek. Vir kos en wyn beskik St. Helenabaai en sy winkels oor genoeg verskeidenheid. Kan dit aanbeveel en kan nie wag om weer daar vakansie te hou nie."
Agulhas, Escape From Cape Town
Rus 'n Bietjie"Een dag maksimum nodig vir die dorp. Geen badkamers by vuurtoring of Suidpunt vir besoekers nie. Agulhas Nasionale Park is nie oop vir dagbesoekers nie, slegs vir persone wat peperduur verblyf binne kan bekostig."
Gansbaai, Escape From Cape Town
180 Degrees Ocean Experience"'n Jarelange hartsplek. Love die omgewing."
Stanford, Escape From Cape Town
Hermanuspietersfontein Cottages"Alhoewel ons nie Stanford self besoek het nie (rondom 30minute se ry van die plaas) en weggekruip het op die plaas omdat ons alles tot ons beskikking gehad het, het ons wel verby Stanford gery en is ons baie opgewonde om in die vervolg die dorpie ook te besoek, veral oor die pragtige ligging en besienswaardighede in die omgewing."
Kleinmond, Escape From Cape Town
Blinkwater"'n Pragtige dorpie met vriendelike mense. Strand is mooi en skoon en die afdelingswinkels maak voorsiening vir alles wat nodig is tydens 'n vakansie. Heelwat restaurante en Sandbaai, met 'n groterige "mall", is baie naby. Baie mooi omgewing."
Riebeek-Kasteel, Escape From Cape Town
La Montagne Lodge"Top quality and top flight! Will be recommending and personally, will return! "
Suurbraak, Escape From Cape Town
Ernadoon se Plek"I would not visit there to holiday or to stop over. I visited in order to visit a friend who lives in Suurbraak but cannot accommodate a guest."
Greyton, Escape From Cape Town
Three Willows"Love the quaint town of Greyton as well as the Saturday market with all its wares."
Jacobs Bay, Escape From Cape Town
Lavender @ C"Van die restaurante is baie duur, maar gelukkig is daar meer bekostigbare plekke in Vredenburg en Saldanha wat naby is."
Hermanus, Escape From Cape Town
The Koppie - Accommodation"Great place, lots of interesting things to see and do."
Dwarskersbos , Escape From Cape Town
Dwarslêbos"Ons kon nie vir beter gevra het nie. Mis die rustigheid alklaar. "
Heidelberg, Escape From Cape Town
Outpost Self-catering"Jy moet jou tyd neem wanneer jy Heidelberg besoek, heelwat interessante plekkies."
Paternoster, Escape From Cape Town
Paternoster Dunes Boutique Guesthouse"It is an enchanting fishing village with wonderful accommodations, beaches, and restaurants."