Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 28270 reviews.
Paternoster, Escape From Cape Town
Strandlopertjie"Paternoster is die perfekte bestemming vir 'n vakansie waar mens wil afskakel en net relax."
Worcester, Escape From Cape Town
Linge Longa"Worcester needs to invest in kids activities, there is just not enough for kids to do."
Hermanus, Escape From Cape Town
31 Tobago Bay"Ek en my man het verlief geraak op Hermanus, en sal baie graag daar wil gaan aftree. Dit is 'n pragtige, skoon dorpie wat in alle behoeftes voorsien. "
L'Agulhas, Escape From Cape Town
Cape Agulhas Guest House"Sal graag eendag in jul mooi, skoon dorp wil kom aftree."
Hermanus, Escape From Cape Town
Hermanus Heights Villa"Lots to explore, and nice walks along the cliffs. Enjoyed Grotto Beach despite the weather. Nice restaurants and shops. Good destination. "
Yzerfontein, Escape From Cape Town
On the Beach"Aangenaam verras met Yzerfontein. Pynlike netjiese dorp, baie sentraal geleë."
Barrydale, Escape From Cape Town
Mountain View B&B"An interesting little town with some quirky little shops and a fabulous hotel."
Kleinmond, Escape From Cape Town
Lekker By Die See"Kleinmond is 'n ongelooflike pragtige vakansieplek, baie sentraal en baie om te doen in omgewing."
Jacobs Bay, Escape From Cape Town
See-ster"Wonderlik om met voëltjies se gesing en die geruis van die see soggens wakker te word."
McGregor, Escape From Cape Town
Boesmanskloof - Die Galg Accommodation"Dis regtige 'n ongelooflike plek! Die mense is vriendelik en die dorpie prentjieboek mooi! Eseltjiesrus is 'n definitiewe moet! Ek sal more daar gaan woon! Asemrowend!"
Witsand, Escape From Cape Town
Riverine"Ek sal definitief weer na Witsand teruggaan, uiters vriendelike, behulpsame mense, en die dorp is super netjies."
Caledon, Escape From Cape Town
The Robin Cottage"Wegkruip- en ruspkekkie waar jy die natuur kan waardeer en die rustigheid kan ervaar van die dorpie!"
Wellington, Escape From Cape Town
June's Place"Pragtige plekkie in die Wes-Kaap, regte dorpie waar daar rus en vrede is."
Kleinmond, Escape From Cape Town
Die Bonthuisie"Baie rustige en lieflike plekkie, naby strande en winkels. Perfekte plek vir 'n wegbreekkans."
Kleinbaai, Escape From Cape Town
Kormorant Apartment"Baie oulike plek! As ou kampeerders op Gansbaai, is Kleinbaai en omgewing reeds baie goed aan ons bekend!"
Sandbaai , Escape From Cape Town
D'Vine View Cottage"Sandbaai is heerlik as 'n bestemming, dit is naby genoeg aan Hermanus en Hemel op Aarde, maar tog kry jy die ervaring van 'n kusdorpie. Jy kan nog veilig rondloop en die seelug geniet sonder te veel verkeer (mense en karre)."
Langebaan, Escape From Cape Town
Holiday Guest House Langebaan"Langebaan is great met die lekkerste restaurante!"
Swellendam, Escape From Cape Town
Grace Walk"Swellendam is 'n baie onderskatte dorpie met great mense en restaurante - puik oornaggeriewe en gasvrye mense en restaurante!"
De Kelders, Escape From Cape Town
5 on Cliff Street"If you want to relax then De Kelders is for you!"
Hermanus, Escape From Cape Town
Voëlklip Beach House"Vriendelike mense, oulike dorpie, mooi plekke en 'n moet as 'n mens Kaap toe gaan."