Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 28270 reviews.
Struisbaai, Escape From Cape Town
Paddatjiesrus"Ek, my gesin en vriende sal definitief weer terugkeer Struisbaai toe vir 'n vakansie."
Malmesbury, Escape From Cape Town
De Gunst Guest Farm"Dit is 'n pragtige, skoon dorpie met baie vriendelike mense. Kan dit aanbeveel vir enige toekomstige besoekers."
Paternoster, Escape From Cape Town
Komyntjie 1"Weskus stel nooit teleur nie. As jy van natuur en buitelug hou, is dit die plek vir jou."
Robertson, Escape From Cape Town
De Hoop Cottages"'n Pragtige plattelandse dorpie met 'n fantastiese bakkery (Louretta's) en slaghuis (Pinto's)."
Still Bay, Escape From Cape Town
Crawford's Croft"Vir 'n rustige en veilige familie vakansiebestemming is dit uitstekend."
Swellendam, Escape From Cape Town
Marula Lodge Guesthouse"Unbelievable change in the town. Beautiful guest houses and restaurants. Very high level of amenities and incredible choice of restaurants."
Jacobs Bay, Escape From Cape Town
Jacobsbaai Self-catering"Die plek is baie lekker! Geen klagtes nie. "
Longacres Country Estate, Escape From Cape Town
The Quiver Tree"Dit is ideaal vir almal wat wil wegkom van die stadsgevoel af."
Hermanus, Escape From Cape Town
Strandloper Self Catering Units"Beautiful place and will definitely come back."
Langebaan, Escape From Cape Town
3 on Elf"Ons kon nie alles besigtig wat ons wou nie maar sal volgende keer."
Riebeek West , Escape From Cape Town
Riebeek Valley Hotel"Wonderlike ligging. Dis bietjie iets anders, veral met die fokus op platteland en olywe. Sal definitief weer kom."
Langebaan, Escape From Cape Town
Shiloh Cottage Langebaan"Dit is 'n wonderlike vakansiebestemming vir oud en jonk. Goeie restaurante en vermaak. Watersport is veilig op die lagoon. Ek beveel dit ten sterkste aan."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
83 Dassen Island"Ons was verras oor die plek. Dis werklik 'n kosbare juweel!"
Barrydale, Escape From Cape Town
The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation"Soveel om te sien en te doen, Barrydale sien ons weer."
Paternoster, Escape From Cape Town
D.V. Engelhijs"Ons hou baie van Paternoster. Die strande sijn asemrovend en die see es prachtig. Ons hou van die restaurant "Gaatjie" en ook die ervaring bij "Oep ve Koep"was interessant."
Robertson, Escape From Cape Town
Lavender House"Werklik een van die mooier dorpe en omgewing in die land."
Stellenbosch Central, Escape From Cape Town
Rivierbos Guest House"Beautiful architecture and surroundings. Good restaurants, pubs and bistros. Very crowded with tourists."
Klapmuts, Escape From Cape Town
In the Vineyard Cottages"Maklike bestemming om by al die wynplase uit te kom."
Port Owen, Escape From Cape Town
At The Waters Edge"Sentraal geleë vir rondry in die omgewing en saans terug te kom na 'n pragtige rustige omgewing."