Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 28270 reviews.
Die Boord, Escape From Cape Town
Absolute Bosch Guest House"Dit is maklik bereikbaar en tog so bietjie uit die middedorp se gewoel. Dis natuurlik as jy eie vervoer het."
Robertson, Escape From Cape Town
Engela's Overnight Accommodation"The wine route and surrounding activities are exceptional in this area, but Robertson itself is a bit of a sleepy hollow with minimal tourist attractions."
McGregor, Escape From Cape Town
Boesmanskloof Blushingbride Cottage - No.1"McGregor is 'n pragtige klein dorpie met genoeg juwele soos Bemind wyne waar jy sommer midde in die wynmaakproses instap en by die vriendelike wynmaker self jou wyne koop. Die pottebakkers ateljee is ook 'n unieke ervaring. Eseltjiesrus vat aan 'n mens se hart. Jy eet heerlike kaaskoek by jou koffie op die stoep van die eetplekkie waar jy ook 'n verskeidenheid olyfprodukte kan koop. Die dame by die inligtingskantoor was baie behulpsaam en het flink gehelp om 'n staproete deur die dorp te beplan vir die tyd wat ons daar wou deurbring. "
Kleinmond, Escape From Cape Town
La Mer"Was so surprised to realize how self-sufficient Kleinmond is and so lovely to visit."
Gansbaai, Escape From Cape Town
Fisherman's Cottage"Baie lekker daar gebly en omliggende plekke verken. Was baie beïndruk met Hermanus, Franskraal en Kleinbaai."
De Kelders, Escape From Cape Town
La Petite Baleine Seaside Villa"Ons het baie lekker geëet by Rosemary & Thyme. Kan dit beslis aanbeveel. Coffee on the Rocks het heerlike koffie gehad en baie mooi uitsigte saam met ons ontbyt."
Still Bay, Escape From Cape Town
Casa Bella Stilbaai"Daar moet 'n plek oopmaak wat lekker seekos kan verkoop en ook meer sushi. Anders is Stilbaai 'n baie lekker plek om vakansie te gaan hou. Dorp is mooi skoon en so ook sy strande."
Montagu, Escape From Cape Town
Kogman & Keisie Guest Farm"Dit is 'n pragtige dorp met baie geskiedenis, en die moeite werd om te besoek."
Stellenbosch Central, Escape From Cape Town
107 Dorpstraat Boutique Hotel"Parkeerplek is 'n riller! Bespreek daarom altyd by akkomodasie wat parkeerplek beskikbaar het. Maar as jy so sentraal bly het jy geen vervoer nodig nie."
"Paarl is a hidden gem! In contrast with the better known Franschhoek and Stellenbosch, Paarl hides its light under a bushel. But I think the restaurants and wineries are better, provide great value for money, and the people are friendlier than in the more touristic sister towns."
Swellendam, Escape From Cape Town
Flametree"Swellendam is a lovely town to visit with lots of interesting things to see and do. The museum is a must see, and there are lots of restaurants for the hungry to choose from. "
Agulhas, Escape From Cape Town
Potpourri Stay"Never even heard of Agulhas before - but now that we have, we'll definitely be visiting again soon. Such a hidden little gem of the Western Cape. Ideal for a quiet holiday."
Robertson, Escape From Cape Town
Randrivier Guesthouse"Beautiful, clean town with great shops and friendly people."
Hermanus, Escape From Cape Town
Barford Haven Apartments"Hermanus was nog altyd ons nommer een bestemming in die Wes-Kaap. Dit is 'n lieflike plek. Ons sou graag daar wou aftree."
Paternoster, Escape From Cape Town
Soli Deo Gloria Unit 2"Wonderlike dorpie. Ons het lekker met die bergfietse op die strand gery asook tot op Tietiesbaai. 'n Moet besoek dorpie. "
Struisbaai, Escape From Cape Town
Paddatjiesrus"Struisbaai is pragtig geleë met vele besienswaardighede binne maklik bereikbare afstande."
Melkbosstrand, Escape From Cape Town
Gregorian on Sea"Pragtige kus dorpie, net jammer die wind waai so baie en sterk."
Struisbaai, Escape From Cape Town
At Patat Cottage"Kom al oor die 20 jaar hiernatoe. Dit bly maar lekker."
Kleinbaai, Escape From Cape Town
Kormorant Apartment"Baie lekker vir visvang. Strand is ook mooi. Lighuis is 'n moet."
Struisbaai, Escape From Cape Town
Paddatjiesrus"Vir iemand wat wil wegbreek en die rustigheid van die natuur waardeer is dit ideaal."
Melkbosstrand, Escape From Cape Town
Atalante Self-Catering Apartment"Close to the city, yet platteland at heart with lovely places to eat and enjoy the beach!"
Stellenbosch Central, Escape From Cape Town
Eendracht Apartments"Parkering bly maar 'n oorkoepelende problem, andersins heerlik om daar rond te stap en die skoonheid te geniet."