Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 28270 reviews.
De Kelders, Escape From Cape Town
On the Rocks B&B"Die diens by on the rock is die beste, voel altyd welkom. Sal altyd daar oorbly as ek in daardie omgewing is. "
Swellendam, Escape From Cape Town
A Hilltop Country Retreat"Moet nooit die dorp verander nie. Dit is een van die mooiste plekkies in ons land waar 'n mens ook van ons geskiedenis kan leer."
Robertson, Escape From Cape Town
Paul Kruger 63"Die restaurante se besigheidsure is net bietjie swak. Enigste plek wat oop was vir aandete was Spur. Mens wil tog nie elke keer by Spur eet nie. Dit raak afgesaag."
Barrydale, Escape From Cape Town
Sandy's Place"Eerste besoek aan Barrydale. Pragtige dorpie, sal weer daar stop. Nuwe restaurant, Giuseppe's, was heerlik!"
Riebeek West , Escape From Cape Town
De Langenhof Guest House"Cafe Felix Restaurant was 'n groot hoogtepunt van ons kuier. Vriendelike diens en heerlike kos geniet in 'n baie ontspanne atmosfeer."
"Dit lyk asof cherries pluk en zipline al is om te doen in Ceres as 'n toeris, maar ek kan die cherries pluk hoog aanbeveel, dit was lekker familie pret."
Melkbosstrand, Escape From Cape Town
Arniston Village"Ons het vir die eerste keer aan die "Weskus" kant van Kapstad gebly met die doel om bietjie die gebied tot Saldanha te verken. Groot strand is heerlik as mens vir 1 uur of meer in een rigting wil stap. Darem ook nie te ver van Kapstad af nie - 40 min per motor."
Robertson, Escape From Cape Town
Wederom Hanepoot Huisies"Sal baie beslis weer by Wederom Hanepoot Huisies gaan bly."
Robertson, Escape From Cape Town
Wederom Hanepoot Huisies"Pragtige dorp en omgewing wat beslis meer as 'n deurry regverdig."
Robertson, Escape From Cape Town
Wederom Hanepoot Huisies"'n Fantastiese pragtige plekkie wat my aan my kinderjare laat dink. Gaan definitief weer daar kuier."
Hermanus, Escape From Cape Town
Hermanus Boutique Guest House"Ons het persoonlik nie van Hermanus gehou nie, was net te besig oor die algemeen. Restuarante was vol en so ook die strande. Groot irritasie was die hoeveelheid honde op die strand? Ons het ook honde, maar is nie gemaklik met honde op die strand nie! Ons het Hermanus besoek ondat ons miskien 'n eiendom daar wou koop, maar het nou daarteen besluit."
Still Bay, Escape From Cape Town
Die Nessie"Pragtige, veilige plek. Dorp baie skoon en netjies. Hou dit asseblief so!"
Hermanus, Escape From Cape Town
Chesham House"Hermanus is 'n asemrowende plek. Baie mooi, baie skoon en baie veilig. Sal enige tyd weer daarheen gaan."
Hermanus, Escape From Cape Town
Whale Coast Lodge"Bietjie duur vir vakansiegangers dink word bietjie uitgebyt deur besighede."
Jacobs Bay, Escape From Cape Town
Ohana Self Catering"As mens lief is vir die uniekhed van die Weskus, dan is Jacobsbaai die plek wat die 'gees van die Weskus' die beste weerspieël en leef. Die feit dat dit redelik ongekommersialiseerd is maak dit outentiek. "
Britannia Bay, Escape From Cape Town
Absolute Beach"Wyd uitgesprei en groot dele onontwikkeld maak dit 'n gesogte wegbreek. "
Swellendam, Escape From Cape Town
Impangele"Uitstekend - heerlikste pizza by Woodpecker Pizza House."
"Is mal oor die Paarl. 'n Moet sien is die familieplaaswinkel in die hoofstraat. Dit is cute met alles wat mooi is. Ons kuier daar was absoluut die moeite werd."
Montagu, Escape From Cape Town
Bon Accord Farm Cottages"Pragtige dorpie baie gasvrye en vriendelike mense."
Sandbaai , Escape From Cape Town
Bamboo Beach Seaside Guest House"Baie naby aan al die omliggende toeriste-aantreklikhede."
Pringle Bay, Escape From Cape Town
Pringle Mingle Apartments"'n Rustige dorpie, waar jy jouself weer kan vind."