Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 28270 reviews.
L'Agulhas, Escape From Cape Town
Coast B&B"Sweet, little town by the sea, walks and runs along the board walk to the southern tip of Africa are a must before having a swim in one of the tidal pools. A climb to the top of the lighthouse also offers wonderful views, although if any one suffers from vertigo it is definitely not a good idea."
Tulbagh, Escape From Cape Town
Manley Wine Estate"Ek stel voor al die plekke kry lugreëling aangesien Tulbagh BAIE warm kan word. "
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Swept Away Guesthouse"Net pragtig! Mens ruik, hoor en sien net die heeltyd die see! Wonderlik!"
Hermanus, Escape From Cape Town
Welbeloon"Onrus / Hermanus is lekker! Die weer is aangenaam (Desember) en daar is ietsie vir almal!"
Paternoster, Escape From Cape Town
Koos Nap"Paternoster is so 'n pragtige vissersdorpie met volop kreef wat jy kan koop. Ongelukkig raak die bedelkultuur 'n probleem wat maar ook elders in die land is. Ons sal Paternoster beslis weer besoek. Daar is pragtige eetplekkies en snuisterywinkels."
Swellendam, Escape From Cape Town
Carol's Cottage"Ek het dit geniet. Ek het op Swellendam skoolgegaan en daarom was dit vir my baie spesiaal om te sien hoe die dorp gegroei het. Ek kon weer al die museums besoek wat ek as kind besoek het. Daar is baie om te sien in en om Swellendam. "
Hermanus, Escape From Cape Town
Mile's End"Pragtige dorp. See voor jou en berge agter jou. Wat mooier wil 'n mens dan hê? "
"Ek het grootgeword in Paarl, maar het die dorp sowat 25 jaar gelede verlaat en dis 'n groot plesier om as toeris terug te keer. Baie om te doen en pragtige omgewing. "
Langebaan, Escape From Cape Town
Alabaster Box B&B"In die blomme tyd is dit 'n lekker oorbly dorp."
Montagu, Escape From Cape Town
Airlies Historical Villa"Een liefelijke plek met zeer vriendelijke mensen, genoeg te doen in de directe omgeving."
Robertson, Escape From Cape Town
Lavender House"Die gholfbaan is baie mooi en speelbaar en die hoofstraat het al die geriewe."
Paternoster, Escape From Cape Town
A & A Self Catering"Baie lekker eet- en kuierplekke. Paternoster is skoon en lug is vars. Strande is skoon en veilig."
Darling, Escape From Cape Town
Trinity Lodge"Darling is baie mooier en interessanter as wat mens verwag. Die inwoners is baie vriendelik en hulpvaardig. Dis 'n nice plek."
Swellendam, Escape From Cape Town
Wildebraam Berry Estate"We love Swellendam and this time we discovered the restaurant La Vagabond, had an excellent dinner there. Lunch at the Belle Alliance is an old favorite of mine."
Sandbaai , Escape From Cape Town
Nommerpas"Lekker sentraal geleë teen 'n pragtige deel van die kus."
Gansbaai, Escape From Cape Town
Whale Sea"Gansbaai is a lovely, peaceful and friendly destination. We went for the shark cage diving in Kleinbaai. Two thumbs up."
Mykonos, Escape From Cape Town
West Coast Holidays"As mens na 'n vakansieoord kom om te rus, moet jy nie gedurend luister na musiek wat oor 'n luidspreker uitgesaai word nie. Bo alles, is dit ook nie jou tipe van musiek nie! Dit is net 'n geraas en jy betaal baie geld on te kom luister na ander se gebler. Ek voel dis my reg as ek betaal en daar moet iets aan die saak gedoen word."
Witsand, Escape From Cape Town
Die Opstalletjie"By Witsand waai die wind jou weg. Lekker see vir swem en visvang en heerlike strand vir stap."
Paternoster, Escape From Cape Town
Twalap"Daar is meer as genoeg "charming" eetplekkies en die strand maak voorsiening vir lekker lang ente se stap."
Stellenbosch Central, Escape From Cape Town
Life & Leisure Premium Apartments"Baie sentraal en vining om by die winkels te kom."