Verified Reviews
Escape From Durban
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Escape From Durban
Rated 4.4 out of 5 based on 9016 reviews.
"Strande was lanklaas so skoon. Dankie aan elkeen wat hard gewerk het om dit so te kry na al die vloede."
"Daar is nie baie om te doen nie, jy moet uitry na die groter plekke. Dink as die vloedskade herstel is, sal dit weer baie mooi wees. Daar is wel baie lekker restaurante."
"Ballito is 'n lekker bestemming met 'n paar strande en restaurante om van te kies. Die prominade "boardwalk" is lieflik!"
"Ons besoek was nie gemik op Howick as sulks nie, maar ons het deur die dorp beweeg. Howick bied goeie besienswaardighede alhoewel die dorp baie onnet voorkom. Bietjie meer aandag aan die algehele netheid sal dalk toerisme help."
"Umdloti is ʼn stil, netjiese dorpie met alles wat jy nodig het om te ontspan bv. goeie restaurante en strande vir vermaak."
"Ons is mal oor St Lucia, ons paaie is net gaar, mense moet in die dag ry en versigtig wees vir trokke en swak pasoppervlaktes, maar die see en die strand maak dit die moeite werd!"
"Is 'n uiters aangename plek om te besoek, alhoewel pryse vir aktiwiteite duidelik vir die buitelandse mark bedoel is. Restaurante bedien 5-ster gehalte-etes,"
"Daar is baie romantic/rustige plekke. Daar is baie aktiwiteite om te kan doen en alles is so na aan mekaar."
South Coast, Escape From Durban
Sea Shell Breeze"South Coast is a good place to be house is not far from the Beach we enjoy ourselves."
Port Edward, Escape From Durban
Rockview Guest House"Besoek aan die strand, die koffieplaas en die Rooi Woestyn die moeite werd."
"Dit is 'n lieflike plekkie om te rus, en die mense is vriendelik. Daar is verskillende strande en oulike winkelkomplekse."
"Love the idea of the Ballito Rocks! It was the highlight of my daughters morning every morning (and mine!) I love Ballito! It's clean, safe and friendly! The runners and walkers are all friendly along the promenade!"
"It's encouraging to see the reconstruction in the village after the devastating flood damage."