Verified Reviews
Escape From Durban
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Escape From Durban
Rated 4.4 out of 5 based on 9016 reviews.
"Dorp is skoon, maar dringende aandag moet gegee word aan die rioolreuk in die omgewing. Life Style Village bly 'n treffer t.o.v. restaurante en winkels."
"Mtunzini is ‘n pragtige skoon en veilige dorp met volop geleentheid om voëls te kyk. Daar is ook goeie voëlgidse in die omgewing beskikbaar. Die dorp is baie rustig met 'n pragtige strand en reservaat."
"Eshowe is ‘n pragtige, skoon en veilige dorp met volop geleentheid om voëls te kyk. Daar is ook goeie voëlgidse in die omgewing beskikbaar."
"Mooi kusdorpie. Flooimarkte. Die see en 'n winkelsentrum nie ver vandaar. Dan ook die jaarlikse Opikus Fees."
"Ballito is n uitstekende wegbreekplek, weens die kwaliteit van die beskikbare verblyf en die twee winkelsentrums. Daar is 'n verskeidenheid van lekker swemstrande en die voetpaadjie langs die see is tops."
"Lovely area St. Michael's on Sea. Our little grandson (4 years old) calls this the "Angel Beach"."
Southbroom, Escape From Durban
Villa Marina 3"Marina Beach en Southbroom is rustige woonbuurte met Blouvlagstrande. Klein winkels en wegneemeetplekke van goeie gehalte is beskikbaar."
"Margate is vir my te besig, maar die strand by Uvongu in beter, veral vir ons ouer mense."
Pennington, Escape From Durban
Grace on Minerva"Pennington has a large number of good restaurants, surprising for a place of its size. Just for interest for those visitors of over 60, Spur in nearby Scottburgh has a Tuesday special of 50% off any meal for over 60s."
South Coast, Escape From Durban
Bazley Heights"Deur die jare het ons soveel unieke juwele ontdek aan die Suidkus - dié keer was geen uitsondering nie. Ons honde reis saam vir ons eie veiligheid en ons werk elke keer aangenaam verras met hoe welkom hulle dikwels is. Mens moet net vooraf uitvind. Die weer is wonderlik dié tyd van die jaar."
"Beautiful. Natuurskoon. Een van die min plekke in Suid-Afrika wat sy natuur mooi skoon hou en niks agteruitgaan. "
"Very clean, friendly destination, quiet and lots of shops side by side or within walking distance."
"Restaurants around are very beautiful, especially Fiamma Grill restaurant, their food is very very delicious, especially breakfast. This restaurant is breathtaking and their staff is so helpful and very kind. Simbiosis spa is very very beautiful, we met two ladies, they were very nice to us on the 25th of June."
Port Edward, Escape From Durban
Die Blou Huisie"Die dorpie self het nie veel om te doen nie maar die Spar is goed. MacBanana wat naby is was baie lekker. Die strande is ook lekker."
"I was happy to see that I have an option other than Wimpy as they've added 2 whole KFC's."