Verified Reviews
Escape From Durban
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Escape From Durban
Rated 4.4 out of 5 based on 9016 reviews.
Southbroom, Escape From Durban
Cottage David @ Surf Spray"Heerlike fasiliteite in die Southbroom omgewing - baie om te doen, maar ook heerlik rustig in vergelyking met die stranddorpe net noord daarvan. Plek vir sielerus."
"Margate is nie meer wat dit was nie, maar Ramsgate self waar Calamari is, was baie lekker en die strand skoon en netjies. Baie rustig en mens kan letterlik ontspan."
South Coast, Escape From Durban
From the Nest Beachfront Apartment"Baie van die dorpies is maar vervalle en vuil. Dis so jammer, maar Mtwalume is nog baie mooi."
"Umhlanga is 'n uitstekende vakansiebestemming, gaan elke jaar vir 'n week daar vakansie hou."
"Nice little town but like all the towns in SA more and more potholes are opening up."
Hibberdene, Escape From Durban
Hibberdene River Resort Unit 98"Would have been nice, but lack of water makes it a very bad situation."
"Ballito is 'n skoon kusdorpie met gemaklike toegang vir alle winkels tot inkopies ook. Strande en wandelpaaie is tops!"
Port Edward, Escape From Durban
Maribeau Akkommodasie"Is 'n pragtige plek maar as gevolg van die reën kon ons nie veel doen nie, wil weer gaan."
Pietermaritzburg, Escape From Durban
Thorn Tree Lodge and Conference Centre"Vuil en verwaarloos. Bestuurders 'n spesie op hulle eie. Eintlik teleurgesteld na ek 4 jaar gelede daar was tot nou toe. Platteland om die stad is wel heerlik om deur te ry en te geniet. Die Tandoori Oven was 'n belewenis om by te eet - 10 uit 10! Die vloede word gegee as verskoning vir die kospryse maar ek kry die indruk dat almal dit net as verskoning gebruik vir die erg verhoogde tariewe. Kos is tog 'n verbruikersproduk en wil hulle nou sê dat in amper 10 maande of so kon hulle nog nie die kos voorraade aankoop/verbou nie?"
"St Lucia is stunning, clean and friendly. I would definitely recommend going there on holiday."