Verified Reviews
Escape From Durban
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Escape From Durban
Rated 4.4 out of 5 based on 9016 reviews.
"Daar is die mooiste paadjie langs die strand om te stap of draf, veral met ’n stootwaentjie. Ballito se see is ook lekker warm."
Pennington, Escape From Durban
Bloukuifloerie"Dit lyk na 'n lekker, rustige strandoord wat nie in seisoen so oorbevolk sal wees soos die ander suidkusvakansieoorde nie."
"It is one of the most tourist-friendly places. It had everything, the beach or beaches, an awesome animal farm, shopping malls, the best coffee shops and walking trails. A definite must."
Pietermaritzburg, Escape From Durban
Wensleydale Guest Lodge"It's a beautiful city. Easy to roam whether on foot or by car."
"Umzumbe het 'n stillerige blouvlag-strand, met 'n getypoel. Net om die hoek van Stiebel Rocks is nog 'n kilometer of meer se ongerepte strand, waar ons bykans die enigste mense was. Dis nie goed vir swem nie, maar ons kon lekker stap en rustig lê en boeklees."
"Die strande was fantasties, besig, maar heel gerieflik. Ons hou al vir 'n paar jaar daar vakansie en dis elke keer regtig heerlik."
Richards Bay, Escape From Durban
Die Oog"Was te kort daar om regtig te oordeel, maar het Alkantstrand en Pelikaan Eiland interessant en mooi gevind."