Verified Reviews
Escape From Johannesburg
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Escape From Johannesburg
Rated 4.2 out of 5 based on 8862 reviews.
Vaal Marina, Escape From Johannesburg
Klipkraal Gasteplaas"Ver genoeg van die huis af vir ’n breuk, maar naby genoeg om weg te gaan vir ’n naweek."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
Honey Lodge"Wat 'n heerlike plek! Sal beslis weer kom."
Bethlehem, Escape From Johannesburg
Petronella Guest House"Not much for us in Bethlehem. More around it."
Koster, Escape From Johannesburg
Bem-Vindo Lodge"My besoeke aan Koster gaan dikwels gepaard met hengeluitsappies na Kosterdam sowat 27 km uit die dorp. Die pad na Kosterdam bederf my met natuurskoon en bosveld en as jy gelukkig is kan jy dalk nog 'n wildsbokkie ook te sien kry. Lafenis vir die siel as die natuurskoon en bosveld jou hart vinniger laat klop."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
Dinonyane Bush Lodge"The reserve is just beautiful and we were fortunate enough to see plenty of wildlife, including an unexpected serval sighting."
Parys, Escape From Johannesburg
Rotary Place"Klein dorpie, maar alles wat jy nodig het! Baie oulike restaurante. Sal ook Eagle River Rafting aanbeveel, was ‘n belewenis en vir seker die moeite werd, ‘n moet-doen."
Kroonstad, Escape From Johannesburg
Riverstay"Ons ken nie Kroonstad so goed nie, maar dit lyk na 'n heel rustige plek!"
Fouriesburg, Escape From Johannesburg
Oranje Guest Farm"Mooi natuurskoon en vars, Vrystaatse lug. Omgewing is prentjiemooi op die oomblik."
Parys, Escape From Johannesburg
Olivia Cottage"Love this place. People are friendly and everybody does their own thing."
Cullinan, Escape From Johannesburg
117 on Oak"Janharmsegat, so aantreklik dat mens nie kan help om 'n randjie of twee te spandeer nie. Al die besighede in Oak Avenue, vriendelik en netjies."
Klerksdorp, Escape From Johannesburg
Aanwins Budget Stays"Niks besonders, net so vuil soos ander dorpe."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Harties Is Africa Safari Lodge"Baie toeriste-aantreklikhede in en om Hartbeespoort om mens lekker besig te hou."
Parys, Escape From Johannesburg
Pillow Place"The shops and restaurants we visited were obviously run by people that had a passion to serve their customers in a friendly and efficient manner, we had a super break from the city."
Potchefstroom, Escape From Johannesburg
A Tapestry Garden Guest House"Gastehuise moet miskien net aandui dat hulle na aan die Universiteit is. Ons bespreek die afgelope 4 jaar verblyf in Potch om ons dogter wat 'n student is te besoek en sou net graag verblyf wou hê na aan die Universiteit. Dit is miskien net raad vir gastehuise om miskien voorsiening te maak vir ouers wat hulle kinders besoek."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
OuKlip Game Lodge"Baie goeie waarde vir geld in Gauteng sonder dat jy te ver hoef te ry vir die Groot 5! Al die Dinokeng-staf is vriendelik en hulpvaardig."
Parys, Escape From Johannesburg
Rotary Place"Parys is 'n oulike klein dorpie, ons geniet altyd Parys."
Fouriesburg, Escape From Johannesburg
Sandstone Chameleon Guest House"Die dorp het ons beïndruk. Daar is 'n kern gemeenskap wat die vlag in Fouriesburg laat wapper. Dankie. Die sandsteengeboue is regtig iets besonders."
Leeuwkloof Valley, Escape From Johannesburg
Lethula"It was very hot so we did not see any wild life."
Rustenburg, Escape From Johannesburg
Sugarbush Hill Country Cottages"Het die nuwe groot shopping mall in Rustenburg geniet."
Parys, Escape From Johannesburg
Rotary Place"What a nice and peaceful town and we're definitely coming back to Parys for future holidays."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Chateau la Mer Exclusive Guesthouse"Baie lekker dorp om vir 'n naweek te besoek, maar was geskok om die toestand van die dam te sien. Byna die helfte is toegegroei. Daar moet dringend iets aan gedoen word."