Verified Reviews
Escape From Johannesburg
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Escape From Johannesburg
Rated 4.2 out of 5 based on 8862 reviews.
Fouriesburg, Escape From Johannesburg
Lesoba Guest Farm"Fouriesburg is baie klein, maar met alles wat ek glo jy kan nodig kry. Blykbaar is baie plekkies net naweke oop."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Montego Bay 6"Hartbeespoort is een van die beste toeristebestemming in SA."
Rustenburg, Escape From Johannesburg
Komodo Guesthouse"Verkeersreëlings is uiters swak en die verkeerswetstoepassing nog swakker! 'n Mooi omgewing met pragtige toeristebestemmings, maar die dorp self is nie baie aangenaam nie, alhoewel die mense daar almal baie vriendelik is."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
The Art Guesthouse"Dis 'n lekker plek, maar die paaie kort beslis werk en die dam en dorp is vuil."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Kassaboera Lodge"A very relaxing getaway location if you want a break from city life, with lots to do for children and adults alike."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Club Cocomo"Daar is soveel dinge wat mens in die omgewing kan doen. Regtig 'n baie lekker gebied vir 'n blaaskans."
Klerksdorp, Escape From Johannesburg
Ukarimu Guest House"Klerksdorp is geleë op die N12-hoofroete en sowat 'n uur en n half se reis na die Goudstad, Johannesburg. Met sy groot sakekern kan daar feitlik enige tipe van besigheid gedoen word, soos inkopies, bankdienste motorhawens, brandstofpunte en sommer alles wat jy nodig het. "
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Kassaboera Lodge"Just the place to go to when lockdown gets you down. "
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
The Meadows At Millstream"We loved Hartbeespoort! It is a beautiful area with the mountains, the dam and lush vegetation. There are lots of interesting things to do and see and lovely country restaurants to visit."
Dinokeng, Escape From Johannesburg
Deruxa Cottages"Was nie regtig enige vorm van ontvangs/reception nie, maar dit het nie so baie gepla nie."
Silver Lakes, Escape From Johannesburg
Casa Flora"Top golf estate with lovely restaurant, close to shops, and with good access to the N4 freeway."
Pretoria CBD, Escape From Johannesburg
Beckett Street Arcadia"The CBD is very busy and always noisy."
Oude Dorp, Escape From Johannesburg
Kom Bikki Hier - Oornag Verblyf"Baie interessante geskiedenis. "
Dinokeng, Escape From Johannesburg
Adama Artistic Chalets & Teepees"So naby Pretoria, maar wanneer jy by Dinokeng is kan jy afsluit van die stadslewe en weer een word met natuur."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Sky Lodge"Beautiful place, lovely views and quaint places for meals and drinks. "
Kroonstad, Escape From Johannesburg
Riverstay"Het nie genoeg tyd gehad om Kroonstad te verken nie."