Verified Reviews
Escape From Johannesburg
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Escape From Johannesburg
Rated 4.2 out of 5 based on 8862 reviews.
Muckleneuk, Escape From Johannesburg
186Ridge"UNISA wat 'n gerespekteerde akademiese instituut is, is baie na aan die gastehuis geleë en waarskynlik heelwat gaste kan lok. Hiervoor moet die oornag fasiliteite wat beskikbaar gestel word juis so wees om gaste te ontvang en gemaklik te kan voel. Die area huisves ook verskeie hospitale waar families waarskynlik pasiënte moet besoek, daarom is die fasiliteite 'n vereiste om op standaard te wees. "
Colbyn, Escape From Johannesburg
3 @ Marion Guesthouse"Heerlike afslaanklub met fantastiese restaurant net om die draai."
Pilanesberg National Park, Escape From Johannesburg
Tented Adventures Pilanesberg"Het 4 van die Groot 5 op ons eerste wildrit gesien."
Muckleneuk, Escape From Johannesburg
Villa d AnRe"Ons tyd is by Groenkloof Life Hospitaal spandeer, ons het nie werklik Muckleneuk verken nie."
Fouriesburg, Escape From Johannesburg
The Farm House @ Mont Plaisir Guest Farm"Interessante dorpie. Sou die omgewing meer wou verken."
Dinokeng, Escape From Johannesburg
Thorn Tree Bush Camp - Tented Camps and Cabins"Recommended destination."
Garsfontein, Escape From Johannesburg
Sunbird Garden Cottage"Everything you need is within about 2-3 km from Garsfontein."
Die Bult, Escape From Johannesburg
Oudrift Riverside Lodge"Baie rustige omgewing vir die moeë reisiger op pad deur Potch."
Potchefstroom, Escape From Johannesburg
Die Opstal Gastekamers"Potch is 'n studentedorp en mens raak gewoond aan hoe besig die dorp is. Bly vir ons 'n dorp met spesiale herinneringe en die kampus is pragtig en goed versorg. "
Queenswood, Escape From Johannesburg
1233 on Webb"Ek dink nie dit is regtig 'n toeristebestemming nie. Dit is meer 'n basiese blyplek vir mense wat selfversorgend wil wees en waarskynlik langer tydperke blyplek soek. Bv. families met geliefdes in hospitaal of verlengde besoek aan die stad. Die onmiddellike omgewing is nie ideaal vir toeriste nie en ook nie naby gewilde toeristebestemmings nie. "
Stilfontein, Escape From Johannesburg
Peacock House"Stilfontein is 'n klein stil dorpie, soos die naam ook sê. Baie vriendelike mense, maar niks regtig om te doen nie. Perfek vir 'n stil wegbreek van die besige lewe - net om bietjie rustig op te staan en asem te haal."
Menlopark, Escape From Johannesburg
Ambiance Guesthouse"Vir my het dit na 'n lekker veilige gebied gelyk."
La Provance, Escape From Johannesburg
Berlin"Baie mooi natuur , plaasagtige omgewing. Mooi skoon paaie en gebied. "
Schoemansville, Escape From Johannesburg
Soulmates"Not much excitement, but a few nice places to visit. The fact that the dam is not really fully accessible anymore due to the Jacinta invasion dampens the spirit if you were looking forward to water-sports etc. but nice and quiet and scenery galore."
Dinokeng, Escape From Johannesburg
Sunset Bush Camp"Baie lekker dat mens self daar mag rond ry, net jammer mens mag nie orals ry nie."
Dinokeng, Escape From Johannesburg
117 on Oak"Ons was ongelukkig nie lank genoeg om daar rond te snuffel nie. Daar is beslis genoeg plekke om te gaan besigtig en genoeg eetplekke wat sal sorg dat jy nie self hoef kos te maak nie. Ek sal beslis teruggaan vir 'n langer besoek."
Dinokeng, Escape From Johannesburg
Rooibank"Dinokeng is 'n ware juweel wat beslis meer besoekers behoort te kry."
Parys, Escape From Johannesburg
Aqua View Riverside Guesthouse"Pragtige dorp. Besoek definitief weer."
Parys, Escape From Johannesburg
Mirabel Guesthouse"G on V is great. The food and location at O's are wonderful. Nice shops. Lots of antique shops. "
Potchefstroom Central, Escape From Johannesburg
Jakkalsdraai Guest House"Sentra naby kampus behoort voortdurend opgeknap te word. Reeds verbeterings gemerk."