Verified Reviews
Escape From Johannesburg
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Escape From Johannesburg
Rated 4.2 out of 5 based on 8862 reviews.
Parys, Escape From Johannesburg
Old Time Gastehuis"Ongelukkig het die dorp baie verval, het as kind altyd daar gaan vakansie hou, maar sien die plek kry (soos alle ander klein dorpies) swaar. Voel nie meer veilig om die eiland en rivier te besoek nie."
Dinokeng, Escape From Johannesburg
De Kleine Serengeti Game Lodge"Die Lodge pryse het ten minste in die laaste paar maande met 30% gestyg. Een lodge tot verdriedubbel. Kom soms voor asof die diere in sekere gebiede gehou word. Sien nie meer baie aan die ooste kant nie. Andersins 'n juweel wat bietjie slypwerk nodig het. "
Potchefstroom, Escape From Johannesburg
25 On Pretorius"Ek besoek Potchefstroom net tydens Aardklop. Infrastruktuur kan maar bietjie aandag kry, maar nou weet ons ook munisipaliteite is in die moeilikheid. Oor die algemeen 'n goeie ondervinding."
Rustenburg Town, Escape From Johannesburg
La Vie Gastehuis"It's close to everything, especially slopping."
Aerorand, Escape From Johannesburg
Revenir"Rustige gedeelte in Middelburg, lekker naby aan eetplekke en die mall. "
Potchefstroom, Escape From Johannesburg
Green Meadows Apartments"Mense in Potch baie hulpvaardig en vriendelik. Kan sien dit is 'n plattelandse dorp waar mense nog vir mekaar omgee. "
Grimbeek Park, Escape From Johannesburg
Yenfie B&B"Rustige, stil woonbuurt 'n hele entjie vanaf die sakesentrum van die dorp en restaurante af, maar ook naby vulstasies en winkelsentrums vir noodsaaklike aankope."
Rustenburg North, Escape From Johannesburg
Tshenolo Guest House"Not bad, just that we got lost because some street name boards were not visible enough."
Dinokeng, Escape From Johannesburg
Elephant Waterhole"Ek dink Dinokeng is great. En die lodges doen almal baie moeite. Tans is die veld baie droog, so al die diere lyk nie op top vorm nie. En veldbrande is 'n groot gevaar. Maar ek dink sodra die eerste reën weer val, sal alles tot lewe spring. Ons het baie lekker rond gery en die kinders het dit baie geniet."
Witbank, Escape From Johannesburg
Rock Art Guest House"Bedompig, rokerig, baie en hoë spoedwalle. Stopstrate en verkeersligte word gereeld verontagsaam deur verbruikers."
Potchefstroom Central, Escape From Johannesburg
Akkommodasie @ Remembrance"Ons beveel Sentraal Potchefstroom aan vir verblyf as daar enige iets in Potch gebeur of vir 'n stil kuier."
Witbank, Escape From Johannesburg
Ametis Guest House"Het daar gaan werk, so het nie rêrig gekyk na Witbank as 'n toeristebestemming nie."
Parys, Escape From Johannesburg
A Mountain View Country Estate"Aangename plattelandse dorp met goeie winkels, restaurante en die rivier!"
Aerorand, Escape From Johannesburg
Vintage Charm Guest House"Baie verbaas oor area. Baie goeie omgewing."
Potchefstroom Central, Escape From Johannesburg
Acorn Lodge and Skydeck"Aardklop elke jaar is 'n absolute moet vir elke Afrikaner."