Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Escape From Johannesburg

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Escape From Johannesburg

Rated 4.2 out of 5 based on 8862 reviews.

Dinokeng, Escape From Johannesburg

OuKlip Game Lodge

"Die wildkyk is lekker, maar nie op die vlak van Pilanesberg nie."

Garsfontein, Escape From Johannesburg

Sunbird Garden Cottage

"Dis 'n stil area en ek het baie veilig gevoel. Selfs die verkeer is baie min."

Schoemansville, Escape From Johannesburg

Palm Valley Inn & Conference Centre

"Baie netjies en die vars lug doen mens net goed. Baie plekke om te besoek."

Parys, Escape From Johannesburg

The Danes on Vaal

"Parys het heelwat interessante winkels om te besoek. Ons het die restaurante baie geniet. Die bessie plaas op die R59 naby die N1 waar mens jou eie bessies kan pluk was 'n baie lekker ervaring gewees. Die beste uitstappie was egter na die Vredefortkoepel-area - dit was 'n onverwagse juweel en ons gaan vir seker terugkeer om die area verder te ontdek. "

Die Bult, Escape From Johannesburg

Melrose Place Guest Rooms

"Daar is 'n lekker gees in die area en lekker restaurante."

Wingate Park, Escape From Johannesburg

LeoZet Self Catering Flat

"Naby aan die hospitaal geleë wat dit ideaal maak vir hospitaal en dr's besoeke."

Rietfontein, Escape From Johannesburg

Dinkwe Lodge & Guest House

"Is nog veilige omgewing, naby aan die stad."

Fouriesburg, Escape From Johannesburg

Mama Fourie's Guest Cottages

"Was baie lekker om in die rustige Vrystaatse dorpie te kon kuier. Ligging is goed om nabye dorpe en besienswaardighede te besoek."

Parys, Escape From Johannesburg

111 Vaal de Grace

"Hul kan dalk meer aanbied vir kleiner kinders ook. Maar vir seker een van die mooiste plekkies on te besoek veral as mens van oudhede ook hou."

Fouriesburg, Escape From Johannesburg

Uitzicht Private Game Reserve and Lodge

"Fouriesburg self is nie veel om oor te skryf nie. Die omliggende area is 5 ster."

Potchefstroom, Escape From Johannesburg

Herberg vir Afrika

"Niks fout met Potchefstroom nie."

Fouriesburg, Escape From Johannesburg

Lesoba Guest Farm

"Can't be too sure of what you will find in Fouriesburg. We were in need of petrol and when we arrived there we found they had none and they did not know when they would receive - typical farming town I suppose. Great butchery (Model Butchery) which sells great lamb chops and the best marinated chicken kebabs that we have ever tasted."

Potchefstroom Central, Escape From Johannesburg

Jakkalsdraai Guest House

"Mooi dorp met lekker winkels. Als wat jy nodig mag kry is daar. Ons was gedurende 'n baie besige naweek daar, maar nietemin het ons die dorp baie aangenaam gevind."

Vaal Marina, Escape From Johannesburg

Barney's Place

"Het definitief 'n supermark nodig met meer realistiese pryse asook 'n slaghuis. 'n Kamparea met 'n swembad en kiosk by die waterfront sal ook baie bydra tot ontspanning vir tieners en klein kinders sowel as hul ouers."

Grimbeek Park, Escape From Johannesburg

Lizzies Guesthouse

"Goed geleë, rustige buurt en veilig."

Grimbeek Park, Escape From Johannesburg

Yenfie B&B

"Rustige en pragtige omgewing. Ek neem aan die tuin van Eden uit Bybel se tyd is hier naby."

Groenkloof, Escape From Johannesburg

Spacube Luxury Suites and Spa

"Die hospitaal en mini-sentrum is loopafstand en is in 'n baie veilige area."

Kameeldrift East, Escape From Johannesburg

Malibu Country Lodge

"Lekker area met baie dinge om te doen."

Fouriesburg, Escape From Johannesburg

The Fat Mulberry Guest Farm

"Fouriesburg is 'n klein dorpie, goed geleë en 'n kort afstand van Clarens af."

Potchefstroom, Escape From Johannesburg

Kleinplaas Guest Farm

"Potchefstroom is 'n lewendige gemeenskap, die studente vrolik die stad op. Daar is genoeg historiese plekke om te besoek en ook heelwat vir die wat van uitgaan hou."

Parys, Escape From Johannesburg

Uit en Tuis Guesthouse

"As jy wil wegbreek is dit die plek. "

Dinokeng, Escape From Johannesburg

Ngata Safari Lodge

"Kan nie glo dat die Groot 5 so naby aan die beskawing is nie en baie wild te sien. Net jammer ons het nie die leeus en renosters gesien nie. Ek beveel aan om self te ry want dan kan jy op jou tyd die wild besigtig en die kaart en merkers op die roete word baie goed gemerk so jy kan nie verdwaal nie. "

Parys, Escape From Johannesburg

Klipdrif Cottage

"Lovely little town. Good place to go shopping for antiques. "

Page
Page 178 - Showing 5311 to 5340
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!