Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Escape From Johannesburg

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Escape From Johannesburg

Rated 4.2 out of 5 based on 8862 reviews.

Muckleneuk, Escape From Johannesburg

Villa d AnRe

"Beautiful area, I lived there once. I'll always stay in this area when coming to Pretoria for business. "

Parys, Escape From Johannesburg

Lavender Place

"Parys het 'n rustige atmosfeer, winkeltjies maak eers na 9 oop, geen kaartfasiliteite om iets te koop nie. Baie antiekwinkels en ware se pryse is goedkoop. Heerlike eetplekke vir ontbyt, middag of aandetes."

Garsfontein, Escape From Johannesburg

Menlyn Maine Garden Cottage

"Ons was daar vir 'n familiebyeenkoms en het nie regtig die toerisme-ding gedoen nie."

Dinokeng, Escape From Johannesburg

Bush Willow Chalets

"Ons tyd was baie beperk, maar wat ons gesien het is baie goed."

Potchefstroom Central, Escape From Johannesburg

Jakkalsdraai Guest House

"Die area het agteruitgegaan, voel dit vir ons, en alhoewel mens vrouestudente sien alleen rondloop het dit gevoel of ek huiwerig sal wees om daar rond te loop. Ons het 'n baie oulike lodge so 10 minute van daar gaan aandete eet. Die kos was maar teleurstellend vir die prys, maar daar was 'n mooi plekkie om die sonsondergang te geniet langs die rivier en 'n kaggel binnekant so ons het lekker daar gekuier. "

Van der Hoff Park, Escape From Johannesburg

B's Place

"Dis net 'n woongebied, rustig en by Pick n Pay. Naby genoeg aan die universiteit."

Hartbeespoort, Escape From Johannesburg

Westlake 205 Peninsula Hartbeespoort Dam

"Dam nie baie mooi met al die plante op die water nie."

Dinokeng, Escape From Johannesburg

Ngiri Safaris

"Kan dalk net al die bottels en papiere wat mense so rond strooi optel. Mens betaal tog 'n bewarings fooi."

Die Bult, Escape From Johannesburg

Oudrift Riverside Lodge

"Goeie restaurant om by te gaan eet."

Wilkoppies, Escape From Johannesburg

Harmony Place B&B

"Bietjie afgesonder en veiligheid kan `n kommer wees. Die omgewing, nie die verblyf nie."

Rustenburg, Escape From Johannesburg

Ebenezer Country Lodge

"Baie mooi plekke in die omliggende omgewing!"

Montana, Escape From Johannesburg

Azanza Guest House

"Lyk na 'n baie lekker area om in te woon."

Groenkol, Escape From Johannesburg

The Gables Guest House

"Area is veilig en geen geraas nie."

Potchefstroom Central, Escape From Johannesburg

Skoenlapper Selfsorg Gastehuis

"Goeie golfbaan en resturante en 'n baie netjiese mall."

Parys, Escape From Johannesburg

Abberdale Cottage

"Ek het nooit geweet van die Vredefort dome en die geskiedenis daaragter nie. Ongelukkig kan mens nêrens inligting hieroor kry nie, daar is ook nie 'n plek waarheen mens kan ry om na van die impakgedeeltes te gaan kyk nie. Dis 'n groot geleentheid wat gemis word; selfs die museum was gesluit met geen tye vir opening daarop nie. Groot jammerte."

Pretoria North, Escape From Johannesburg

Mohale Rest and Retreat

"Ek het familie in Pretoria en vir ons was Mohale Rest and Retreat ideaal geleë, met Wonderboom Junction baie naby met alles wat jy kan benodig."

Kameeldrift East, Escape From Johannesburg

Malibu Country Lodge

"A very nice place, hidden from the rest of the world, yet so close to all necessities."

Bethlehem, Escape From Johannesburg

Park Hotel Bethlehem

"Die dorp self is nie baie netjies nie en die strate is vol slaggate."

Parys, Escape From Johannesburg

La Splendia Guest Lodge

"Paaie is onlangs opgegradeer en dit is baie goed vir die dorp. Ons kom graag weer terug."

Magalieskruin, Escape From Johannesburg

Tahora Sleepover

"Sal enige een aanbeveel wat die rustgheid van Waterfontein en netheid wil beleef."

Page
Page 203 - Showing 6061 to 6090
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!