Verified Reviews
Escape From Johannesburg
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Escape From Johannesburg
Rated 4.2 out of 5 based on 8862 reviews.
Fouriesburg, Escape From Johannesburg
Fouriesburg Country Inn"Sentraal geleë in 'n pragtige landskap en die hart van die dorp klop in die Fouriesburg Country Inn."
Potchefstroom Central, Escape From Johannesburg
A Touch of Grace"Ek sou graag inligting oor die besienswaardighede en geskiedenis van die dorpie wou kry, maar het nie geweet waar om te gaan soek nie. En daar is so baie plekke wat interessant gelyk het, van die grafte tot die ou Snowflake Meule en Rotary Clubhouse!"
Parys, Escape From Johannesburg
A Mountain View Country Estate"Parys has a lot of interesting shops in Bree Street. Everyone is bound to find something interesting there."
Panorama, Escape From Johannesburg
Kihara Guest House"Skoon, groen woonbuurt, naby shopping mall en Oos Vrystaat natuurskoon. "
Parys, Escape From Johannesburg
River Cottages"Heerlike dorpie met lekker winkels en die dog en fig brewery is 'n moet."
Moreletapark, Escape From Johannesburg
513 on Mulberry"Baie gunstig vir besoekers aan die hospitaal."
Villiers, Escape From Johannesburg
Die Hoek Huise"Nog een van die ou platteland dorpies waar beeste in die strate loop en waar jy hoenders in jou erf mag aanhou. Regte plaas atmosfeer."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Amber Moon"'n Heerlike wegbreek, lekker sentraal. Baie verkillende goed om te doen. Dam, berge, kunswinkeltjies, goeie restaurante en hoë gehalte gholfbane maak dit 'n ideale langnaweek bestemming!"
Queenswood, Escape From Johannesburg
Danielle's Guest House"Alles in een. Lieflike kwekerye en restaurante om van te kies en te keur. Vriendelike omgewing."
Lynnwood Ridge, Escape From Johannesburg
Pretoria Accommodation Lynnwood"Sentraal gelee in 'n veilige omgewing."
Potchefstroom Central, Escape From Johannesburg
Adato Guest House"Ek bly in sentraal Potchefstroom t.w.v. besigheid. Ek sien dit nie regtig as 'n toeristebestemming nie."
Parys, Escape From Johannesburg
À la Maison Boutique Guesthouse"Loved it - something for everyone. "
Magaliesburg, Escape From Johannesburg
Pachelbel"Baie spa's en restaurante met mooi natuurlike omgewing."
Aerorand, Escape From Johannesburg
Revenir"Baie aangename plekkie, verbasend skoon en mense is vriendelik."
Mogwase, Escape From Johannesburg
Sharodin Bed and Breakfast"It was a great stay, really missed leaving the people behind on the day of departure. The assistant was great service as we were short of nothing."
Donkerhoek, Escape From Johannesburg
B&B Bydieboschies"Baie plekke om te sien en te doen in die omgewing."
Dinokeng, Escape From Johannesburg
Armar Farm House"Amazing game reserve. Stunning animals. A definite place to visit."
Dinokeng, Escape From Johannesburg
Halfway There Game Lodge"Ry en gaan kyk die bos, dis baie mooi en die diere is hier by die motor. Volg die kaart en jy kan baie stop plekke kry vir 'n koue drinkding."