Verified Reviews
Escape From Johannesburg
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Escape From Johannesburg
Rated 4.2 out of 5 based on 8862 reviews.
Potchefstroom, Escape From Johannesburg
Graceland Guesthouse"Ek sal môre daarheen trek as ek kon, die atmosfeer daar is so anders as hier in die stad. Almal het tyd vir mekaar, mense was so vriendelik en behulpsaam en was so verbaas om te sien hoe almal nog vrylik rondloop en kinders in strate speel sonder vrees."
Dinokeng, Escape From Johannesburg
Lakeview Cottage"Die dorpie self is netjies en gasvry. Sal graag weer op n geleentheid daar n naweek wil spandeer om alles te kan besigtig. "
Parys, Escape From Johannesburg
Mistique Waters"Dit is so jammer dat die winkels wat toeriste in belangstel op 'n Maandag en Dinsdag toe is."
Parys, Escape From Johannesburg
Art Lovers Guesthouse"As gebore Vrystaters was dit vir ons heerlik. Daar word duidelik moeite gedoen in die winkels om dit aantreklik en interessant vir toeriste te maak."
Magaliesburg, Escape From Johannesburg
Bernallys Fishing Lodge"Pragtige natuurskoon en heerlike water."
Dinokeng, Escape From Johannesburg
Kohandè Glamping"Het Saterdag na die Dinokengreservaat gery en dit was heerlik. Alhoewel Kohande en die reservaat in die bos is, is jy nie ure se ry van die huis af nie. Rus en vrede 'n klipgooi ver."
Dinokeng, Escape From Johannesburg
iKhaya LamaDube Game Lodge"Dinokeng is 'n mooi resevaat met baie wildediere om te sien. Arlington Brewery & Cidery is 'n geseligge kuierplek met die lekkerste kos!"
Magaliesburg, Escape From Johannesburg
Nullarbor Cottages"Magaliesburg - is regtig 'n "juweel". So mooi. Baie oulike winkeltjies langs die pad. Vintage Amber - lekker ontbyt daar geeet, pragtige goedjies om te koop. Die roomysfabriek La venezania - watse bederfie."
Reitz, Escape From Johannesburg
Absolute Guesthouse Reitz"Oulike skoon dorpie met vriendelike mense."
Parys, Escape From Johannesburg
Rus & Vrede on Vaal"Kan gerus voorsiening maak vir voetgangers wat die besige hoofstraat oorsteek."
Bethlehem, Escape From Johannesburg
Die Ark Self-catering"Dit is nie maklik om goeie inligting oor Bethlehem via die internet te kry nie. Met inligting meer geredelik beskikbaar, kan Bethlehem en omstreke se toeristepotensiaal werklik ontgin word."
Dinokeng, Escape From Johannesburg
Marulani Bush Lodge"Hoewel ons net 2 van die Groot 5 gesien het, was daar baie ander wild om te sien. Reik voëllewe."
Riviera, Escape From Johannesburg
Goedkoopslaap PTA"Dit is gerieflik om by meeste plekke uit te kom. Maak net seker dat jy 'n nuwe padkaart het (of GPS), want met die verandering van die name van so baie strate, kan jy lekker rondry in sirkels!"
Parys, Escape From Johannesburg
Le Franz"Het gegroei, hoop nie dit word veel groter nie. Is fantasies."
Parys, Escape From Johannesburg
Roamers Rest"Maak seker om in die hoofstraat deur Parys al die winkeltjies te gaan besoek. Probeer definitief Jimmy Jagger se kos, uitstekend. "
Kosmos, Escape From Johannesburg
Galagos Lodge Guest House"Beautiful views of the mountains and the Dam."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Stillwaters Waterfront Apartments"Keep looking so amazing."
Dinokeng, Escape From Johannesburg
Thorn Tree Bush Camp - Tented Camps and Cabins"Big 5 close to Pretoria."
Potchefstroom, Escape From Johannesburg
Cherry On Top Self Catering Establishment"Lekker plattelandse dorp met al die nodige winkels en restaurante wat jy nodig het."
Parys, Escape From Johannesburg
Vaal de Rama"Vir seker! Daar is te veel om te sien en te doen vir een dag. "
Potchefstroom, Escape From Johannesburg
Route 96 Brewery Akkommodasie"Lekker Afrikaans en gasvrye mense."
Akasia, Escape From Johannesburg
La Frans Guest House"I was there for work, not recreation, so it's proximity to the factory I was visiting was more important to me than the area itself."