Verified Reviews
Escape From Johannesburg
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Escape From Johannesburg
Rated 4.2 out of 5 based on 8862 reviews.
Fouriesburg, Escape From Johannesburg
Die Ou Pastorie"Besoek gerus die Country Inn - die etes wat bedien word is hemels en waarde vir geld. Mooi natuurskoon en staproetes."
Dinokeng, Escape From Johannesburg
OuKlip Game Lodge"Lekker naby Pretoria vir 'n vinnige wegbreek!"
Akasia, Escape From Johannesburg
Casa de Ross"Dis ideaal gelee vir atlete wat aan die Wonderpark Akasia-wedloop wil deelneem. Dis 'n klipgooi van die Wonderpark-inkopiesentrum af."
Kosmos, Escape From Johannesburg
Bali at Scenic Haven Lodge"Persone wat nie ‘n viertrekvoertuig het nie, gaan moontlik sukkel met die steiltes. Uitsig oor die dam is baie mooi."
Parys, Escape From Johannesburg
À la Maison Boutique Guesthouse"'n Rustige area tot en met Woensdae. Oor naweke is dit baie besig, maar steeds aangenaam vir vermaak en kuier."
Parys, Escape From Johannesburg
The Danes on Vaal"Baie meer waarde vir geld as Clarens. Pragtige ligging. Langs die rivier."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
FG Magalies Park"Rustige dorpie. Om Jasmyn te besoek is 'n moet."
Parys, Escape From Johannesburg
Tu-Vrede Guesthouse"Parys het lekker restaurante en winkeltjies, maar van die restaurante is baie duur. Die winkeltjies is ook nogal duur vir ons jongwerkendes. Die groot trekpleister vir ons is die spa. Dit was fantasties en ek sal enige dag weer gaan. Oor die algemeen is Parys 'n baie lekker wegbreek uit die stad."
Kanonierspark, Escape From Johannesburg
Leopard Lily"Don't know the area that well, but we felt safe and the area is very peaceful."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Westlake 205 Peninsula Hartbeespoort Dam"Lekkerste naweekwegbreek!"
Potchefstroom Central, Escape From Johannesburg
Vintage Guesthouse"Die verkeer is erg. Seker omdat dit die begin van die nuwe akademiese jaar is. Maar sjoe, wilde bestuurders. Bedrywige dorp."
Parys, Escape From Johannesburg
Cyrene"Lekker restaurante met baie kunswinkels. Lekker ontspannende dorp!"
Lynnwood Glen, Escape From Johannesburg
Baobab Dreams"Baie goed geleë as 'n besigheidsbestemming in Pretoria."
Deneysville, Escape From Johannesburg
Vaal Delta - Lakeview on Vaal"Lekker by die dam en twee goeie eetplekke. Tans is daar baie slaggate in die dorp."
Potchefstroom, Escape From Johannesburg
Route 96 Brewery Akkommodasie"Potchefstroom het ongelooflik verander en uitgebrei in die afgelope 24 jaar vandat ek daar studeer het. Was 'n ongelooflike belewenis!"
Sinoville, Escape From Johannesburg
Salve"Vir ons is dit nogal naby alles wat ons gewoonlik wil doen. Ons is van Ermelo af, en ons sal graag brosjures van plekke en inligting van daardie omgewing wil hê sodat 'n mens die omgewing meer kan benut en besigtig oor 'n naweek."
Boshoek, Escape From Johannesburg
Sundown Country Estate"This is a nice place to stay when you want to visit Sun City. It's also next to the shops."
Parys, Escape From Johannesburg
Rambling Rapids"Baie mooi dorpie met baie aktiwiteite om oud en jonk mee besig te hou."
Garsfontein, Escape From Johannesburg
Le Sage Guest Flat"Blyk 'n veilige omgewing te wees. Geraas is min en die buurt is netjies."
Grimbeek Park, Escape From Johannesburg
Yenfie B&B"Dit is 'n rustige omgewing naby die sentrale besigheidsarea."