Verified Reviews
Escape From Johannesburg
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Escape From Johannesburg
Rated 4.2 out of 5 based on 8862 reviews.
Lindequesdrif AH, Escape From Johannesburg
Kedu River Lodge"Potholes are a bit of a problem but the area is really nice, the local shop caters for camping and fishing requirements."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
Sunset Bush Camp"Waar het al die diere heen verdwyn? Het nie so baie gesien soos vantevore nie."
Klerksdorp, Escape From Johannesburg
Van Bruggen Inn"Klerksdorp is nie regtig vir toeriste nie. Die verblyf is perfek vir mense wat familie in hospitale het en net 'n slaap plekkie nodig het. Daar is baie goeie hospitale in die dorp en die gastehuis is binne 'n 4 km radius vanaf almal."
Skeerpoort, Escape From Johannesburg
Millstream Inn Guest House"Die kaas plaas by Van Gaalens is beslis die moeite werd om te besoek."
Witbank, Escape From Johannesburg
ADO Guesthouse"I think travel to Witbank would be work-related so finding safe and clean accommodation that ADO offers is paramount. The area was also quiet which ensures a good night's sleep."
Fouriesburg, Escape From Johannesburg
Four Koffie"A sleepy, small town with nice restaurants and shops. Shoutout to Jenlee's for a lovely breakfast."
Potchefstroom, Escape From Johannesburg
Road Lodge Potchefstroom"Het vir 17 jaar in Potchefstroom gewerk. Baie rustige dorpie."
Fouriesburg, Escape From Johannesburg
Nature's Loft - Sunflower Loft"Love Fouriesburg. Did a stunning hike up the mountain and through sandstone caves and water tunnels. Nice restaurants in town."
Fouriesburg, Escape From Johannesburg
Meiringskloof Nature Park"Pragtige klein dorpie met heerlike kos!"
Dinokeng, Escape From Johannesburg
Horizon Savannah Tented Camp and Chalets"As a first-time visitor, one is unsure where to visit and where to see all Big 5 animals. Beautiful area and will definitely be back!"
Kroonstad, Escape From Johannesburg
Die Hof Gastehuis"Pragtige ou geboue - veral die standbeeld van Sarel Cilliers is baie indrukwekkend. Ongelukkig is daar heelwat slaggate."
Mogwase, Escape From Johannesburg
The Two Wild Olives"4 stars for its 5 min access to Manyane gate. Otherwise unfortunately no shops or restaurants but if you plan ahead, it's not an issue. The main reason for staying in Mogwase would be to access to the park and affordable accommodation."
Potchefstroom, Escape From Johannesburg
Presidensie Guest Rooms"Ongelukkig swak instandhouding van infrastruktuur wat toerisme erg kan knou."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
Sunset Bush Camp"Dinokeng het die potensiaal om 'n baie suksevolle en gewilde alternatief te wees. "
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Mia Hills Guest House"Hartbeespoort is a very beautiful place and lots of sight seeing."
Fouriesburg, Escape From Johannesburg
Di Plaaswerf"Fouriesburg is 'n pragtige omgewing, maar daar is nie regtig 'n winkel waar 'm mens die nodige kan aanskaf nie. Ons het gevlieg tot in Bloenfontein en met 'n gehuurde moter gery en kon nie iets te ete saamneem nie. Daar was restaurante en toeristewinkels, maar net klein kafees waar jy nie regtig kos kon koop nie. Die pad is net 'n nagmerrie met al die slaggate - ons is nie daaraan gewoond in die Kaap nie. Dit doen afbreek aan die besoek en 'n mens kan nie die omgewing geniet as jy die heeltyd vir slaggate moet uitkyk nie. "
Klerksdorp, Escape From Johannesburg
St Andrews Guesthouse"Klerksdorp is 'n pragtige plek, maar die paaie is vreeslik sleg en besaai met slaggate. Ek glo die winkels doen baie goed daar."
Standerton, Escape From Johannesburg
The Log Cabin Apartment Hotel"Baie verwaarloos met slaggate oral."
Hekpoort, Escape From Johannesburg
Ekukhuleni Bushveldt Farm Cottages"Hekpoort is pragtig en daar is vele besienswaardighede soos die Wieg van die Mensdom, African Hills en Blackhorse in die omgewing."
Potchefstroom, Escape From Johannesburg
Vita Olistica"Potchefstroom was baie lekker atmosfeer, so lekker om in die aande nog na plekke toe te kon loop en veilig te voel in die winkels en restaurante, het geensins bedreig gevoel, maar welkom en gemaklik."
Skeerpoort, Escape From Johannesburg
Green Willows Guest House"Daar is heelwat staproetes om te doen in die omgewing."