Verified Reviews
Escape From Johannesburg
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Escape From Johannesburg
Rated 4.2 out of 5 based on 8862 reviews.
Vaal Marina, Escape From Johannesburg
Rocky Mountain Guest House"Rustige bestemming met baie goeie aktiwiteite. Ongelukkig baie rondlopende werkloses."
Kleinfontein, Escape From Johannesburg
Mountain Mala Game Lodge"Great people and very welcoming. They addressed us as we have met before. Treated us like their own family. I will recommend them."
Sasolburg, Escape From Johannesburg
Rapid Dawn River Lodge"It has a lot of river spots, so you will definitely not go wrong visiting there."
Schoemansville, Escape From Johannesburg
Cinque Montagne"Baie plekke om te sien. Kinders het Snake en Animal Park geniet. Lekker bootreise. Dam is fantasties sal enige tyd weer gaan, baie goed om te sien en doen."
Bethlehem, Escape From Johannesburg
Die Ark Self-catering"Bethlehem is 'n rustige plattelandse dorp. Slegs 35 km vanaf Clarens met sy uitstekende toeriste-aantreklikhede. Bethlehem het self ook 'n moderne, groot inkopiesentrum."
Fouriesburg, Escape From Johannesburg
Pumula Guest Farm"Kersdiens bygewoon. Kerk is pragtig. Mooi plek."
Dinokeng, Escape From Johannesburg
Sunset Bush Camp"Die rigtingaanwysers is baie goed. Buiten koedoes en rooibokke het ons min ander diere gesien. Die geblaf van honde by omliggende opstalle was steurend in die nag. Dit doen afbreuk aan die wildervaring. Dinokeng is 'n park-in-wording en sal baat by deeglike oorhoofse beplanning van die pad vorentoe. Die draadomheinings van die weermagbasis en talle ander privaat wildkampe doen vreemd aan en voel uit pas met die die res van die reservaat. "
Hartbeeshoek, Escape From Johannesburg
Highlander Trout Lodge"Lekker sentraal geleë om baie goed te kan doen in een dag as jy will."
Fouriesburg, Escape From Johannesburg
Herb House"Dis 'n vriendelike dorpie wat omring is met die pragtige natuur."
Broederstroom, Escape From Johannesburg
Casa la Mer"Ons was op die kabel karretjies en by die dieretuin gewees en ons het ook 'n toer by die leeu park bygewoon, daar is 'n klomp goed om te doen, ek dink dis 'n lekker plek om 'n wegbreek te vat. "
Parys, Escape From Johannesburg
Aloe River"Pragtige dorpie met heerlike eetplekke en ‘n wye verskeidenheid aktiwiteite vir verskillende belangstellings."
Boshoek, Escape From Johannesburg
Sundown Country Estate"The close proximity of Sun City is probably the main attraction. We did not really spend time in Boshoek itself."
Die Bult, Escape From Johannesburg
Molenhof Gastehuis"Vir enige oud-student, sowel as studente-ouer is verblyf naby die Bult 'n moet. Selfs tydens Desember, sonder studentelewe is die Bult se "vibe" steeds aanvoelbaar."
Deneysville, Escape From Johannesburg
Brentwood Lodge"A bit laid back area that needs some upgrading to accommodate the expectations of the tourists."
Parys, Escape From Johannesburg
À la Maison Boutique Guesthouse"Baie om te sien en te doen. En koop!"
Panorama, Escape From Johannesburg
Cul-De-Sac"Naby winkelsentrum waar jy omtrent alles kan koop en uiteet."
Mogwase, Escape From Johannesburg
Modizen Guest House"It's a lovely place near all tourist attractions."