Verified Reviews
Escape From Johannesburg
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Escape From Johannesburg
Rated 4.2 out of 5 based on 8862 reviews.
Dinokeng, Escape From Johannesburg
Nyani Lodge"Juweel wat nog nie deur Gauteng se massas ontgin word nie."
Kleinfontein, Escape From Johannesburg
Mountain Mala Game Lodge"Lieflike natuurtonele, maar eers nadat mens verby die kleinhoewes beweeg het, wat 'n baie swak indruk gee. "
Parys, Escape From Johannesburg
Schilbach House"Parys is teleurstellend. Die geboue is oor die algemeen vervalle. Die winkeltjies is duur met min verskeidenheid. Die paaie is vervuil met slaggate. Daar is baie eetplekke om van te kies maar hulle was omtrent almal toe op die Maandagaand. Die dame by die Inligtingsentrum was baie hulpvaardig. Tydens ons verblyf was daar 'n groot haelstorm en baie reën so ons kon nie by die rivier uitkom nie."
Die Wilgers, Escape From Johannesburg
Willow Cottage"Die Wilgers is 'n uitstekende keuse wat baie naby die hospitaal is. Naby die winkels, as jy iets moet koop. Lekker! "
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Amber Moon"Gerieflik naby aan Gauteng vir 'n vinnige naweek wegbreek. Goeie restaurante. Kuns galerye is deesdae minder maar dit wat daar is, is van goeie gehalte. "
Potchefstroom, Escape From Johannesburg
Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate"Pragtige dorp! My alma mater! "
Orkney, Escape From Johannesburg
28A Goue Myl"As jy graag jou man of kinders wil bederf, as hulle van bootry en visvang van die boot af hou, is dit die plek."
Parys, Escape From Johannesburg
Rambling Rapids"The town is very dirty and the municipality should really invest in repairing the potholes. Overall the town looks "tired" and the only area that is still vibrant is the main street with the art and antique shops."
Villiers, Escape From Johannesburg
Naguiltjie Guesthouse"Uitstekende plattelandse dorpie, baie skoon, lekker kos en goeie verblyf. Mense moet nie hierdie dorp mis ry as hulle op N3 is nie!"
Parys, Escape From Johannesburg
Dew Drop In Garden Cottage"Skoon en vriendelik. Almal by elke winkel en koffie winkel vreeslik behulpsaam en profesioneel."
Cullinan, Escape From Johannesburg
Cheval Tachete"Rustig en beslis 'n plekkie as jy weer jou voete wil vind. Maar loop darem eers die voete moeg in die pragtige dorpie voor jy met jou rus begin."
Wingate Park, Escape From Johannesburg
693 @ Lindros"'n Baie lekker, rustige plekkie om te gaan ontspan en net te niks."
Standerton, Escape From Johannesburg
Terrace Lofts"The roads and robots need urgent attention. I lived there previously for 8 years and it was a beautiful town."
Witbank, Escape From Johannesburg
Kalahari Guest House"Nice town and shops, but the roads are terrible!"
Lynnwood, Escape From Johannesburg
Wild Fig Garden Apartments"Lynnwood is baie sentraal geleë. Naby die universiteit en naby Menlyn en Brooklyn. Baie baie goeie ligging."
Newlands, Escape From Johannesburg
Spectacular View"Ideale ligging vir iemand wat stad toe kom en moet oornag!"
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Stillwaters Waterfront Apartments"Moenie jou tyd mors by Tant Malie se winkel nie, baie agteruitgegaan. Het botterbroodjies daar gehad, dit was oud, hard en definitief nie vars gebak nie. Die vlooimark is nog steeds die moeite werd om deur te loop en baie oulike Spar, baie sentraal veral as jy in kosmos tuis gaan."