Verified Reviews
Escape From Johannesburg
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Escape From Johannesburg
Rated 4.2 out of 5 based on 8862 reviews.
Mayville, Escape From Johannesburg
Villa D Rust Self-Catering"Dit is toeganklik tot baie inkopiesentrums en besighede, maar tog 'n rustige omgewing om te oornag/bly!"
Lynnwood, Escape From Johannesburg
Wild Fig Garden Apartments"Ons eerste keer in die Lynnwood omgewing, die paaie is in 'n baie goeie toestand ons het elke oomblik veilig gevoel, dis 'n pragtige boomryke omgewing, baie netjies en baie stil gedurende die nag."
Mountain View, Escape From Johannesburg
Sgegede Guest House"Mountain View has an interesting culture to it and the weather also compliments it. "
Newlands, Escape From Johannesburg
Spectacular View"Newlands is 'n rustige omgewing en na aan die groot winkelsentrums, hospitaal en skole."
Fouriesburg, Escape From Johannesburg
Lesoba Guest Farm"Baie interessante dinge om te sien en te doen in Fouriesburg, met vele verrassings. Het heerlike aandete geniet by Windmill Pub and Grill!"
Wingate Park, Escape From Johannesburg
LeoZet Self Catering Flat"Uiters geskik vir toegang tot die snelweg stelsel en alle stadsgeriewe, tog pragtig groen en stil."
Schoemansville, Escape From Johannesburg
Kassaboera Lodge"Peaceful and close enough to main attractions."
Bailey’s Muckleneuk, Escape From Johannesburg
Touch of Class Guest House"I think it’s convenient. "
Kroonstad, Escape From Johannesburg
Casa la Gracia"Wat sê mens van die eens pragtige dorp wat so verval het? Lily's poetry, die Arcadia restaurant en Casa la Gracia maak 'n besondere verskil."
Dinokeng, Escape From Johannesburg
Marulani Bush Lodge"Die hele Dinokeng vandat jy in die reservaat ingaan is iets besonders en om te sien en nog meer al die diere wat reg langs die pad loop wat hulle nie eers aan die mense en karre steur nie, so of hulle vir ons almal wil sê die plek behoort aan hulle. Paaie is goed versorg en dit is veilig in die reservaat. "
Parys, Escape From Johannesburg
Schilbach House"Alhoewel dit skoolvakansie was, het meeste winkels en eetplekke teen 17:00 gesluit. As vreemdelinge in Parys moes ons maar vir Dr. Google nader om 'n restaurant te soek wat darem 19:00 nog oop is."
Parys, Escape From Johannesburg
River Cottages"Baie mooi dorpie met lekker winkels vir die vrouens."
Muckleneuk, Escape From Johannesburg
Unionview Guest house"Dis 'n pragtige plek, 'n sprokieswêreld met al die pers jakarandas. "
Dinokeng, Escape From Johannesburg
Sunset Bush Camp"Ons was verras! Die "self drive route" was 'n fees en die kinders het dit ook baie geniet. Die kaart is deeglik en die vriendelike natuurbewaarders gee graag advies t.o.v die beste paaie om te ry. Die kinders was nooit verveeld nie, want daar is heelwat lodges waar hulle kon bene rek en speel."
Potchefstroom Central, Escape From Johannesburg
Cross Roads Inn"Aardklop was fantasties en sit Potch op die kaart."
Dinokeng, Escape From Johannesburg
Marulani Bush Lodge"Great to see the big five on game drives. We were able to see Lion, Rhino and Buffalo with a scarce Brown Hyena in a two hour drive. Conservation fee only R30 per person for a whole weekend. A wide variety of Lodges to choose.from."
Parys, Escape From Johannesburg
Le Grand Chateau"Die natuurskoon van die omgewing word onder bemark en baie kuieremense sien net die hoofstraat met sy groot verskeidenheid winkels raak, sonder om gebruik te maak van die avontuur/natuur geleenthede van die omgewing."
Potchefstroom, Escape From Johannesburg
TangleWood Nature Estate"I don't think this reflects on Potchefstroom, but it was quite windy and we had several power outages, one of which was ascribed to Eskom."
Dinokeng, Escape From Johannesburg
Hunters Pride 39"Dinokeng is 'n uitmuntende plek. Ons gaan graag soontoe."
Ifafi, Escape From Johannesburg
Club Cocomo"Ek het restaurante ontdek wat ek nie geweet het bestaan nie. Goeie kos en diens, en dit is regtig bekostigbaar."
Parys, Escape From Johannesburg
Klipdrif Cottage"Parys het in 'n restaurant-dorp verander. Baie van die oulike winkeltjies is nie meer daar nie. Baie "antieke" winkels wat nie regtig kwalifiseer vir daardie benoeming nie. "