Verified Reviews
Escape From Johannesburg
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Escape From Johannesburg
Rated 4.2 out of 5 based on 8862 reviews.
Wilkoppies, Escape From Johannesburg
Villa Med"Baie sentraal en naby die inkopiesentrum en restaurante."
Mooinooi, Escape From Johannesburg
Mamagalie Lodge"Mooinooi kan beslis doen met meer opsies as dit kom by supermarkte en winkels vir kruideniers en vleis benodigdhede. Tans is dit redelik beperk en redelik duur. Ontwikkeling van 'n winkelsentrum sal die omgewing 'n groot hupstoot gee aangesien Rustenburg en Brits te ver weg is."
Erasmuskloof, Escape From Johannesburg
Cosy Cottage"Baie netjiese area, alle geriewe en winkels in nabye area. Kan met alle gemoedsrus aanbeveel."
Parys, Escape From Johannesburg
Blue @ Vaal"Parys het definitief genoeg winkels om jou 'n naweek besig te hou, nie by die res uitgekom nie."
Parys, Escape From Johannesburg
Petit Paris Selfsorg"'n Juweel wie se potensiaal nie ten volle benut word nie - daar is verskeie openinge vir die avonturier wat 'n kans wil waag."
Wapadrand, Escape From Johannesburg
Koru Guest House"Die woongebied is fantasties en veilig. Dit is naby die nodige plekke soos the Grove Mall. "
Parys, Escape From Johannesburg
Klipdrif Guest House"Die dorp bied 'n heerlike naweek wegbreek geleentheid uit Pretoria en Johannesburg. "
Hekpoort, Escape From Johannesburg
Ntidi Resort"Baie van die "ou" bekende plekke om Hekpoort nie meer van dieselfde gehalte as 5 jaar terug nie. Magaliesburg se klein winkeltjies, Goblin Cove, ens. is nie meer die moeite werd om te besoek nie. Beslis nie vir die mense wat van opwinding, ens. hou nie (behalwe vir perdry, motorfiets ens). Grondpaaie kort baie onderhoudswerk."
Waterkloof Glen, Escape From Johannesburg
The Aviary"Daar is baie om te doen, die ligging is ideaal."
Potchefstroom, Escape From Johannesburg
Die Opstal Gastekamers"Pragtige dorp met vriendelike mense."
Parys, Escape From Johannesburg
Mistique Waters"Lekker dorpie. sou groter kunswinkels wat modern en ou kunstenaars se kuns aanhou waarder het. En dalk iewers 'n parkie waar mens veilig kan gaan stap."
Wapadrand, Escape From Johannesburg
Nana's Grace Guest House"Oulike omgewing en baie sentraal geleë."
Flamwood, Escape From Johannesburg
The Royal Guest House"Flamwood is 'n uitstekende toeristebestemming aangesien daar in 'n omtrek van 5 km genoegsame winkels, restaurante en geriewe is. Ons sal weer in die toekoms blyplek bespreek in daardie omgewing."
Mogwase, Escape From Johannesburg
Rantsho Lifestyle Guesthouse"Easy routes to tourist attractions. "
Dinokeng, Escape From Johannesburg
Nyani Lodge"Ons het in die natuurreservaat gery en dit was baie lekker. Het wel min diere gesien a.g.v die weer. "
Pilanesberg National Park, Escape From Johannesburg
Black Rhino Game Lodge"Uitstekende bestemming!"
Schoemansville, Escape From Johannesburg
Shalamanzi Lodge"All the places listed as places to see/things to do should re-evaluated. The prices charged, the inflated prices, are becoming unviable for local persons to visit. Control over vendors selling goods at entrance to tunnel should be upgraded, if possible prohibited, due to the criminal factor (goods being grabbed out of open car windows). Law enforcement should be maintained against persons cutting trees and selling the wood at the road side - it won't take long before the environment will be destroyed."
Skeerpoort, Escape From Johannesburg
La Bastide"A beautiful area indeed, we had our breakfast at the nearby Cradle Health Spa which is right next door. Will highly recommend the place to anyone."