Verified Reviews
Escape From Johannesburg
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Escape From Johannesburg
Rated 4.2 out of 5 based on 8862 reviews.
Parys, Escape From Johannesburg
La Belle Guesthouse Parys"Parys was nog altyd een van my gunsteling oorblydorpe."
Phokeng, Escape From Johannesburg
Kettle Guest Lodge Rustenburg"Phokeng is a great destination. There are plenty of things one can do there and if you want to get to town, the roads are easily accessible, including the highway. Road signs and directions are very accurate."
Vaal Marina, Escape From Johannesburg
Vaalnest Boutique Hotel"Die personeel wat die spa bedryf was afwesig."
Waterkloof, Escape From Johannesburg
Vintage on Main"Baie mooi area, met toeriste-aantreklikhede in die nabye omgewing. "
Elarduspark, Escape From Johannesburg
Maja Guest Cottages"Die winkelsentrum het als wat ons nodig het en die Spur was ons goedgunstig om ons net voor toemaaktyd te akkomodeer. Dankie vir hierdie vriendelike mense."
Bethlehem, Escape From Johannesburg
The Highland Inn"Pragtige, lieflike dorp met baie vriendelike mense."
Moreletapark, Escape From Johannesburg
Picasso Guest House"Ons het heerlik gebly en dit was rustig na Pretoria se verkeer."
Montana Park, Escape From Johannesburg
Afrika Ikhayelihle Guest House"Alles wat jy nodig het is in die omgewing."
Hatfield, Escape From Johannesburg
Bed and Breakfast in Hatfield"Hatfield is een goede basis om vandaar uit het drukke Pretoria te verkennen. Ligt centraal bij de grote uitvalswegen die ook naar Johannesburg en het vliegveld gaan."
Rustenburg Town, Escape From Johannesburg
Rustenburg Inn"Kan nie glo hulle doen 3/4 van dorp hoofpaaie regmaak op eentyd nie. 4 blokke op 'n tyd is verstaanbaar en lank nog nie reg nie, mors van tyd en petrol vir besoekers geen aanwysings voor die tyd nie. "
Buffelspoort, Escape From Johannesburg
ATKV Buffelspoort"Lieflike plek wat ek sterk sal aanbeveel. Daar is klasse van verblyf vir elke smaak en prysklas."
Dinokeng, Escape From Johannesburg
Kohandè Glamping"Ongelukkig is daar te veel ontwikkeling om 'n werklike bos-gevoel te ervaar."
Sinoville, Escape From Johannesburg
Molopoview Gastehuis"Naby hoofroete, maar lewer pragtige omgewing en betreklike stilte."
Kosmos, Escape From Johannesburg
Montego Bay"Kosmos is lekker sentraal geleë en ons sal verseker weer in die area gaan bly."
Kosmos, Escape From Johannesburg
Bali at Scenic Haven Lodge"Kosmos het ongelukkig baie agteruit gegaan vandat ek in 2004 daar tuis gegaan het."
Fouriesburg, Escape From Johannesburg
Lesoba Guest Farm"Fouriesburg is a one horse town, not much to see. There is a Caltex and convenience store that has all the basics."
Potchefstroom Central, Escape From Johannesburg
A Tapestry Garden Guest House"Dit is gerieflik naby al die belangrike bestemmings in Potch."
Montana Park, Escape From Johannesburg
Aves Indigo"Ons het juis verblyf gesoek naby Montana Park en Aves Indigo is die perfekte plek."
Dinokeng, Escape From Johannesburg
Bospatrys Retreat"Die Dinokeng-area is mooi bosveld. Buffelsdrift Natuur Reservaat is werklik baie mooi en baie rustiger as die groter reservate in die omgewing."