Verified Reviews
Escape From Johannesburg
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Escape From Johannesburg
Rated 4.2 out of 5 based on 8862 reviews.
Secunda, Escape From Johannesburg
Sunset View Lodge"I feel that Secunda should have meter taxis so that it is easier for people to travel even at night as the destinations are a few kilometres away. "
Magaliesburg, Escape From Johannesburg
Thirsty Falls"Die winkelaansigte vanuit die hoofstraat kan beslis opgeknap word. "
Magaliesburg, Escape From Johannesburg
Hornbill Lodge and Legends Restaurant"Magaliesburg en sy omgewing het definitief nog baie besienswaardighede, ons sal graag weer wil terugkeer en verder kuier."
Fouriesburg, Escape From Johannesburg
Die Ou Pastorie"Die dorpie kort bietjie aandag. Niks verkeerd met die restaurante nie - kan heerlik eet of koffie drink. Vir inkopies lyk my gaan 'n mens maar Bethlehem toe."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Morubisi Bush Lodge"Lekker en goeie omgewing om in te wees. Baie om te doen en te sien."
Fouriesburg, Escape From Johannesburg
Sun Cottage"Daar was verrassende elemente en heerlike plekke om te besoek. Interessante winkeltjies en pragtige natuurskoon."
Fouriesburg, Escape From Johannesburg
Uitzicht Private Game Reserve and Lodge"Fouriesburg is verskriklik mooi. Die slaghuis het die lekkerste biltong gehad. Die mense is vriendelik en almal is net rustig. "
Wingate Park, Escape From Johannesburg
LeoZet Self Catering Flat"Baie veilig en redelik naby alles."
Kameeldrift East, Escape From Johannesburg
Faircity Roodevallei Hotel"Quiet place, nice places to check out ."
Riviera, Escape From Johannesburg
Goedkoopslaap PTA"Riviera is 'n baie stil omgewing waarvan ons baie hou. Ons het regtig baie veilig daar gevoel. Het ook die nodige winkels en restaurante wat dit baie gerieflik gemaak het."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Oxwagon Lodge"Pragtige omgewing, boomryk, heerlik vir ontspanning en daar is so baie besienswaardighede om te besoek en te besigtig - die ideale omgewing vir 'n wegbreeknaweek! "
Fouriesburg, Escape From Johannesburg
Sandstone Chameleon Guest House"Fouriesburg is 'n pragtige ou dorpie met een of twee oulike eetplekkies. Goeie oornagbestemming of vir 'n stil rustige naweek saam vriende en familie."
Bethlehem, Escape From Johannesburg
Die Dorpsmeerkat"Bethlehem is 'n gemaklike basis waarvandaan die groter omgewing verken kan word na plekke soos Clarens en Fouriesburg. ens. "
Schoemansville, Escape From Johannesburg
Point of View Special Accommodation"Lots of restaurants, shops and a variety of activities."
Parys, Escape From Johannesburg
Aqua View Riverside Guesthouse"Rustige dorpie met baie plekkies om te sien. Die vierwielmotorfietse by Earth Adventures was baie pret en Die Blakermaker-winkel was baie interessant. Net jammer die Dog & Fig-brouery was gesluit vir 'n funksie. Ons sal maar volgende keer daar omgaan. "
Fouriesburg, Escape From Johannesburg
Pumula Guest Farm"Dit is ons tweede keer hierdie jaar wat ons by Fouriesburg was en ons sal beslis weer en weer gaan. Dit is beeldskoon!"
Parys, Escape From Johannesburg
Blue @ Vaal"'n Oulike dorpie met kuns-/antiekwinkeltjies en lekker restaurante."
Brits, Escape From Johannesburg
Dassie Paleis"It's accessible, surrounded by restaurants a and shopping centre. "