Verified Reviews
Escape From Johannesburg
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Escape From Johannesburg
Rated 4.2 out of 5 based on 8862 reviews.
Bethlehem, Escape From Johannesburg
La Motte Gastehuis"Dis een van die mooiste plekke in die hele Suid-Afrika!"
Parys, Escape From Johannesburg
Woodlands Country Lodge"Pragtige dorp met heerlike eetplekkies en winkels. Die rivier en omgewing is pragtig."
Rustenburg, Escape From Johannesburg
Ebenezer Country Lodge"Lekker naby aan Pilanesberg vir oornag-akkommodasie."
Parys, Escape From Johannesburg
Dome Inn"'n Plekkie vol geskiedenis waar tyd stil staan. Vriendelike diens waarookal jy gaan. Goeie kombinasie tussen tradisionele en moderne restuarante."
Potchefstroom Central, Escape From Johannesburg
Die Kuiergas"Die eerste stad wat ons sien sonder enige slaggate in die paaie."
Potchefstroom, Escape From Johannesburg
Kwena Lodge"Pragtige dorp, vriendelike en behulpsame mense. "
Waterkloof Ridge, Escape From Johannesburg
Tweyamo Guest House"Waterkloof Ridge is 'n wonderlike area vir 'n naweek weg van die remoer van die stad. Dit is naby aan menige kulturele landmerke en dit is 'n asemrowende deel van Ou-Pretoria."
Dinokeng, Escape From Johannesburg
Cullinan Diamond Lodge"Dinokeng is 'n baie geskiedkundige dorpie, dit was 'n heerlike naweek."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Shangrila-Innibos Country Lodge"Bietjie besig en deurmekaar maar andersins baie mooi."
Oude Dorp, Escape From Johannesburg
Thorntree Lodge"Baie goed geleë as jy besigheid in Potch het of as jy laat middag van Gauteng Kaap toe ry oor Kimberley om dan hier oor te slaap."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Shangrila-Innibos Country Lodge"Advertise more on what Hartbeespoort has to offer. Visibility is the key. There's so much tourism attractions but even the locals don't know about it."
Meyerspark, Escape From Johannesburg
Constantia Guest Lodge"Gerieflik naby aan al die snelweë, dog 'n rustige woonbuurt."
Moreletapark, Escape From Johannesburg
Kwikstertjie Gastehuis & Dag Spa"Beautiful place, got to Pretoria and Midrand with ease."
Schoemansville, Escape From Johannesburg
Harties Wellness Centre & Accommodation"Heerlike plek om te gaan ontspan. Baie goed om te doen."
Parys, Escape From Johannesburg
Rus & Vrede on Vaal"'n Perfekte plek vir 'n naweek-wegbreek! Stunning kuns!"
Parys, Escape From Johannesburg
Riverbush Lodge"Daar is heerlike kuierplekkies en die mense baie vriendelik."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Shangrila-Innibos Country Lodge"Lots of entertainment places and restaurants."
Magaliesburg, Escape From Johannesburg
Thirsty Falls"Pragtige gebied met sy bome en berge. Baie besienswaardighede en eetplekke in omgewing. "
Parys, Escape From Johannesburg
Village Lodge Vaal de Grace"Ek was nog altyd baie mal oor Parys. Heerlike plek om te kuier en die sak te skud. Ons het by Hoi Poloi ontbyt geëet - wat 'n ongelooflike plek!"