Verified Reviews
Escape From Johannesburg
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Escape From Johannesburg
Rated 4.2 out of 5 based on 8862 reviews.
Bethlehem, Escape From Johannesburg
Molele Guest House"Dink Bethlehem het 'n ryk geskiedenis en sal graag museum wil besoek. Ou sandsteen huise en geboue. "
Villieria, Escape From Johannesburg
Upsi Daisies"Vir my as persoon is Villieria baie goed geleë omrede jy naby hospitale is en daar is baie groot sentrums in die omgewing is."
Rustenburg, Escape From Johannesburg
Glen Ross Guest Lodge"I loved visiting the town of Rustenburg."
Parys, Escape From Johannesburg
The White Giraffe River Cottage"Al die mense was ongelooflik vriendelik. Parys is opvallend skoon en netjies, en die natuurskoon asemrowend. "
Skeerpoort, Escape From Johannesburg
St Nicole"Dis 'n wonderlike juweel van 'n plek - noem veral die Ou Pastorie as moontlike aantreklikheid en 'n aantal restaurante in die omgewing."
Sinoville, Escape From Johannesburg
Salve"Sentraal en al die nodige besighede is in die omgewing. . "
Lynnwood, Escape From Johannesburg
Hudson House"Die Lynnwood Bridge-kompleks is 'n groot aanwins vir die area en bied baie wat vermaak en restaurante betref."
Hartbeeshoek, Escape From Johannesburg
Vulture Creek"Dit is bitter mooi en mens voel na aan die natuur, hoewel alles wat 'n mens benodig naby en gerieflik is."
Riviera, Escape From Johannesburg
Goedkoopslaap PTA"'n Stil en rustige omgewing met baie mooi huise!"