Verified Reviews
Escape From Johannesburg
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Escape From Johannesburg
Rated 4.2 out of 5 based on 8862 reviews.
Parys, Escape From Johannesburg
Lavender Place"Daar was 'n groot byeenkoms waarnatoe ons gegaan het en die eetplekke is volgens my nie voldoende gewees Sondag- en Maandagaande nie."
Potchefstroom, Escape From Johannesburg
Die Opstal Gastekamers"Geskikte plek om Aardklop aan te bied."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
OuKlip Game Lodge"Baie van die selfry-roetes wat nie gemerk is as 4x4 nie, kort aandag. Dis nie so begaanbaar soos hulle voor gee nie"
Parys, Escape From Johannesburg
Riverbush Lodge"Ons is gereeld in Parys, ons geniet dit maar sal beslis nooit weer by River Bush Lodge slaap nie."
Parys, Escape From Johannesburg
Mistique Waters"Oulike dorp. Enigste probleem is die beperkte verskeidenheid van eetplekke na 20:00."
Parys, Escape From Johannesburg
Speranza"Lovely destination to get away from busy city life. Interesting shops that sell unique products."
Klerksdorp, Escape From Johannesburg
Ukarimu Guest House"Goeie hospitale, spesialiste en 'n magdom bekostigbare gastehuise binne bereik van al die hospitale"
Venterskroon, Escape From Johannesburg
Knopberg"Wil baie graag weer gaan om al die plekke te besoek wat ons nie by uitgekom het nie."
Oranjeville, Escape From Johannesburg
Best View Family Loft"Die natuurlike omgewing soos die vaaldam onder andere is baie mooi en perfek vir 'n rustige herlaai en wegbreek. Baie interessante en anderste omgewing, daar is baie besienswaardighede en doendinge in die nabye omgewing soos die glanse de Vry Distillery en ook op die pad gesien daar is 'n leeuplaas in die nabye omgewing. Die grond, klippies en bietjie "potholes" paaie, veral in die aand maak dit bietjie moeiliker, maar definitief die moeite werd, veral met 'n moontlike bakkie."
Potchefstroom, Escape From Johannesburg
Opstal Gasteplaas"Pragtige dorp met groot bome en vriendelike mense."
Vrede, Escape From Johannesburg
Vrede Hotel"Die rommelbestrooide strate en die algemene verval van die padoppervlakte is 'n jammerte. Dit kon egter niks wegvat van die Vrystaatse Gasvryheid en bekoring van die natuur tonele uniek aan die riemland nie."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Cynthia's Country Stay"It is a lovely place to go to for a vacation."
Standerton, Escape From Johannesburg
The Log Cabin Apartment Hotel"Ek het in Standerton skool gegaan en was 30 jaar laas daar. Ek was baie geskok in die toestand van die paaie en die agteruitgaan van die dorp. Dit is baie hartseer."
Koster, Escape From Johannesburg
Bem-Vindo Lodge"Weet nie watse toerisme-besienswaardighede daar is nie."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Harties Is Africa Safari Lodge"Thank you for making our stay as comfortable as you did."
Rustenburg, Escape From Johannesburg
Aloe Room"Rustenburg is 'n pragtige omgewing, sal verseker weer soontoe gaan."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Katima Mountain View Lodge"A great place to visit. Nice and refreshing scenery."
Skeerpoort, Escape From Johannesburg
Millstream Inn Guest House"Dis 'n pragtige omgewing om in te rus en die natuur te beleef."
Potchefstroom, Escape From Johannesburg
Campus Self-catering"Jammerte dat die studente deurnag lawaai met harde musiek en karre wat jaag. Duidelik is daar geen beheer van die studentebehuising se verhuringsagente of van die polisie of sekuriteitsdienste nie."
Parys, Escape From Johannesburg
Green Door Cottage - Venus Street"Oulike dorpie. Loadshedding en waterdruk 'n probleem, maar die dorp plaas druk op die munisipaliteit vir dienslewering."