Verified Reviews
Escape From Johannesburg
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Escape From Johannesburg
Rated 4.2 out of 5 based on 8862 reviews.
Vanderbijlpark S. W. 5, Escape From Johannesburg
Huis Afrika"Dit is 'n baie lekker woongebied as jy kuier en baie lekker geriewe in die area."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
YS Bos Hys"Ons is mal oor Dinokeng en besoek die wildreservaat gereeld. Dis gerieflik naby aan JHB en bied 'n wye verskeidenheid verblyfopsies en restaurante. Selfry-roetes bied goeie wildkyk-geleenthede en piekniekplekke is baie netjies. Meeste lodges bied ook wildritte aan en daar is selfs 'n microlight-vlug opsie."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
iKhaya LamaDube Game Lodge"Very confusing to navigate."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Galagos Lodge Guest House"Hope they can get the dam cleaned."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Mia Hills Guest House"Harties is 'n baie lekker kuier omgewing en alles daar was uitstaande."
Dinokeng, Escape From Johannesburg
Wagondrift Game Lodge & Spa"Waarde vir reisigers en hoogs aan te beveel."
Cullinan, Escape From Johannesburg
Cullinan Diamond Lodge"Sommige van die winkeltjies is teleurstellend, en daar is nie veel nie. Ons het wel die Duitse Bierfees geniet."
Kroonstad, Escape From Johannesburg
Bettie's Luxury Lodge"Kroonstad is a good overnight destination between the Western/Eastern Cape and Gauteng/Mpumalanga."
Fouriesburg, Escape From Johannesburg
Cherry House"Baie rustige stil dorpie. Dit het vir ons die plaas en platteland gevoel gegee."
Bethlehem, Escape From Johannesburg
Harmony and Melody Self-catering"Die strate is 'n nagmerrie! Topskole en netjiese geriewe!"
Rustenburg, Escape From Johannesburg
Sugarbush Hill Country Cottages"Not much, was happy with everything we saw."
Rustenburg, Escape From Johannesburg
Soliter Bird Hide"Rustenburg is pragtig. Sal eerder in dorp blyplek soek. Wye verskeidenheid van gastehuise."
Bethlehem, Escape From Johannesburg
Vredelus"Het baie lekker geëet by die Park Hotel - kos en bediening was puik."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
El Shadai Guesthouse & Spa"Die vuilheid van die dam was vir ons 'n groot skok en baie teleurstellend, want ons ken die omgewing goed van jare terug, verder lekker met great eetplekke ens."
Bethlehem, Escape From Johannesburg
Gemsbok Cottage"Die verskil tussen jare terug en nou het astronomies verswak. Ons weet dis die munisipaliteite regoor Suid Afrika. Maar sal altyd lief bly vir Bethlehem."
Fouriesburg, Escape From Johannesburg
Cherry House"Dis 'n klein toeristedorpie. Wees voorbereid want die dorp maak vroeg toe. Klein winkels wat die nodige voorsien. Vat maar 'n dik beursie saam."
Rustenburg, Escape From Johannesburg
Sugarbush Hill Country Cottages"Die buitestadsdele baie pragtig. "
Senekal, Escape From Johannesburg
Senekal Self-Catering Accommodation"Senekal het 'n versteende boomstomp-kerkheining en AD Keet Huis om te besoek. Die dorp is netjies met goeie besighede. Ook goeie oornag op pad see toe."
Orkney, Escape From Johannesburg
Goue Myl Orkney Vaal"Nee, Orkney self is glad nie 'n toeristebestemming vir my nie. Ons was daar vir 'n rolbal kompetisie wat plaasgevind het in Klerksdorp. Maar gebly in Orkney."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Stay Harties Accommodation"Baie besienswaardighede, eetplekke, groot mall, toeriste-aantrekking. "
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Harties Serene Home"The dam is full of algae they must do something. "
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Shangrila-Innibos Country Lodge"Harties is a great weekend destination for people living in Gauteng. Lots of activities like boat rides, zip lining, bars, restaurants, etc. "