Verified Reviews
Escape From Johannesburg
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Escape From Johannesburg
Rated 4.2 out of 5 based on 8862 reviews.
Leeuwkloof Valley, Escape From Johannesburg
Kohandè Glamping"Daar is dinge om te doen. Ons het nie buite nabygeleë plekke besoek nie. Mooi natuurskoon."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
iKhaya LamaDube Game Lodge"Die selfry-permitte gee 'n kaart saam met aanwysings, maar 'n mens word nie gesê van paaie wat tydelik, in ons geval a.g.v. oorstromings, gesluit is nie. Dit mors baie tyd."
Parys, Escape From Johannesburg
La Belle Guesthouse Parys"We love the small shops, antique shops and lovely restaurants. We will definitely be back soon."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
Siyaya Bush Lodge"Dinokeng is a special place, especially when you go willing to see all the little things that the bush has to offer."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Harties Wellness Centre & Accommodation"Dis ons gunstelingwegbreekplek."
Potchefstroom, Escape From Johannesburg
Opstal Gasteplaas"Pragtige dorp met baie om te sien en doen!"
Potchefstroom, Escape From Johannesburg
Beesdam Guesthouse"Potchefstroom is 'n puik plek vir toeriste."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Ile Du Lac Self Catering"Love the place and the service. Wow."
Fouriesburg, Escape From Johannesburg
Lesoba Guest Farm"We did not spend much time in Fouriesburg. Seems the town has been a bit neglected in terms of roads and development. Quaint but a run-down little town. Had a pub lunch, very friendly locals. Personally I would not stay there."
Parys, Escape From Johannesburg
Schilbach House"Die paaie in Parys is baie sleg. Die eetplekke maak vroeg toe."
Fouriesburg, Escape From Johannesburg
Di Plaaswerf"Dis 'n oulike dorpie. Nie veel nie. Ons was spyt oor die bazaar wat ons gemis het. Maar die host het vir ons local attractions en activities gestuur wat ons kon doen."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
Sunset Bush Camp"Dinokeng is net naby genoeg vir 'n ruskans uit die stad. Goeie ontspanning en die natuur is binne jou bereik."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Benlize Lodge"A great destination for a day visit or a weekend stay. Close enough to Joburg that the drive isn't a problem and there is so much to do from bars and restaurants to karting and boating."
Parys, Escape From Johannesburg
Lavender Place"Afhangende wat jy soek as toeris. Hoofstraat is baie raserig met trokke. Maar dis 'n baie lekker plek."
Secunda, Escape From Johannesburg
Riverside Country Estate 12B"Dit was my eerste keer in Secunda en het ongelukkig te min gesien om 'n opinie te gee."
Potchefstroom, Escape From Johannesburg
Green Meadows Apartments"Vaal dorpie met min toerisme-inligting beskikbaar. "
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
Mooiplasie Bush Camp"Met tyd sal Dinokeng net beter en beter word. Ons glo meer drade moet sak sodat die wild meer kan versprei. Wild was 'n bietjie skaars, maar ons glo met tyd sal wild meer volop word, dit is 'n lang proses. Daar moet meer plan gemaak word rondom dinge soos "hides", maar selfs 'n plek soos die Krugerwildtuin het eers na baie, baie jare die dinge in plek gekry. Daar kan baie verbeter word, maar tyd sal die grootste faktor wees en in tussen sal ons aanhou om Dinokeng te ondersteun, ons het werklik 'n lekker tyd daar gehad."
Parys, Escape From Johannesburg
Green Door Guest Cottage - Noorder Street"Hulle kan aandag gee aan die waterprobleem as dit beurtkrag is!"
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Ile Du Lac Self Catering"Jasmyn is nogsteeds so bekostigbaar met hulle varsprodukte soos altyd. Ons maak 'n punt daarvan om elke keer wat ons deur Harties ry daar te stop. Die res van die area is skoon en dit is lekker om te sien dat daar elke keer nuwe plekkies oppop wat ons nie vantevore gesien het nie."
Parys, Escape From Johannesburg
Uit en Tuis Guesthouse"As daar water en elektrisiteit is, is dit die ideale vakansiedorp met baie om te doen vir oud en jonk."
Potchefstroom, Escape From Johannesburg
Alma Mater Guesthouse"Die paaie is net in 'n vreeslike slegte kondisie."
Potchefstroom, Escape From Johannesburg
If Not Why Not Guesthouse"Heerlike atmosfeer en gemaklik. Sal graag weer daar gaan tyd spandeer. "
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
Abendruhe Lodge"Lekker naby Johannesburg vir 'n vinnige wegbreek. Baie akkommodasie beskikbaar."